Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 27Die Groot Trek1836 -1838Marthinus Prinsloo “Boetie Paul, wat is ń held?Pappa sê Oom Marthinus Prinsloo is ń held” “Ja ! Marthinus is sowaar ń groot heldJy weet Fientjie, orals waar ons gekom het, het ons gesien…
Skrywer: Kobie Ströh
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 26 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Johanna van der Merwe 20 assegaai steke
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 26 Die Groot Trek 1836 -1838 Johanna van der Merwe 20 assegaai steke “Sussie kom gou, kom help! Roep vir mamma! Ons het ń dogtertjie gekry wat nog lewe. Sy het erg seergekry!” “Paul, bring haar…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 25 / Die Groot Trek 1836 – 1838 / Bloukransmoorde
Kinderlewe in Suid-AfrikaDeel 25Die Groot Trek1836 -1838Bloukransmoorde “Paul, Paultjie, hoekom huil jy?Wat het gebeur?Is my maatjies veilig daar langs die Bloukransrivier? “ “Sus Fientjie vandag moet jy sterk wees.Ons bring baie slegte nuusAl die mense daar langs die Bloukransrivier is…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 24 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Aanval afgeweer
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 24 Die Groot Trek 1836 -1838 Aanval afgeweer “Dankie tog Boetie Paul. Dit lyk my die Zoeloes is nou weg. Ek is baie moeg en honger.” “Ja Fientjie dit was ń lelike nag gewees. Ek is…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 23 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Trek laer!
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 23 Die Groot Trek 1836 -1838 Trek laer! ” Boetie Paul, wat gaan aan? Almal hardloop rond en skree. Almal is op hol. Wat is fout?” “Sussie ek weet nie. Ons hoor aanmekaar skote. Kyk die…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 22 / Die Groot Trek 1836 – 1838 / Waens versprei
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 22 Die Groot Trek 1836 -1838 Waens versprei ” Boetie Paul, jy was al weer dapper. Jy het daardie lelike leeu gou-gou geskiet. Die leeu was darem astrant om sommer so tussen ons waens ń melkkoei…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 21 / Die Groot Trek 1836 – 1838 / Berg-af
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 21 Die Groot Trek 1836 -1838 Berg-af “Sussie, dit was nou ń moeilike dag! Ek is doodmoeg. Kyk my hande is stukkend soos ons die toue moes vashou om die waens regop te hou. Al ons…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 20 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Die Drakensberge af
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 20 Die Groot Trek 1836 -1838 Die Drakensberge af “Paul, Paul. Pappa sê ons gaan vandag begin om teen die berge af te trek.” “Ja Sussie. Oom Piet Retief het ñ oom met ń boodskap gestuur…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 19/ Die Groot Trek 1836 -1838 / Kerkenberg
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 19 Die Groot Trek 1836 -1838 Kerkenberg ” Paul, Eerwaarde Smit is reg. Hierdie berg lyk regtig soos ń kerk.” “Fientjie, dit is hoekom ons dit Kerkenberg noem. Vanoggend toe almal so saam “Prys die Heer”…
16 Junie / Konsentrasiekampdag / Vereeniging
16 Junie hedenk ons jaarliks landswyd Konsentrasiekampdag. Die afgelope 3 jaar herdenk die FAK Kultuurnetwerk Konsentrasiekampdag in Vereeniging Konsentrasiekamp Begraafplaas. 2022 is hierdie besonderse dag deur ‘n groot groep mense herdenk en verskeie Kultuurorganisasies soos FAK, Volkspele, GGSA Vaal, Voortrekkers,…