Strydomplein Pretoria Vryheidsbeeld JG Strydom / Strijdom Beeld Onthul 31 Mei 1972 Strydomplein Stort ineen 31 Mei 2001 Her-onthul 31 Mei 2003 Nylstroom by Strydomhuis JG STRIJDOM Advokaat JG Strydom het sy hele lewe geveg vir die ontstaan van ‘n…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Strydomplein Pretoria Vryheidsbeeld JG Strydom / Strijdom Beeld Onthul 31 Mei 1972 Strydomplein Stort ineen 31 Mei 2001 Her-onthul 31 Mei 2003 Nylstroom by Strydomhuis JG STRIJDOM Advokaat JG Strydom het sy hele lewe geveg vir die ontstaan van ‘n…
Orania Verskeie beelde is hier al opgerig. Heelwat monumente is ook al gered en hier heropgerig. Bekendste is die Koeksistermonument wat die Afrikanervroue se opoffering vir liefdadigheid d.m.v. die bak en verkoop van koeksisters en ander tuisprodukte simboliseer. Monumentkoppie Die…