Joubertspas Lady Grey / Barkley Oos Oos-Kaap Joubertspas is een van die hoogste passe in Suid-Afrika, 3de hoogste, 2349 m bo seevlak. Die pas is in die Witteberge, deel van die Drakensberg reeks, naby die Lesotho grens. Hierdie steil en…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Joubertspas Lady Grey / Barkley Oos Oos-Kaap Joubertspas is een van die hoogste passe in Suid-Afrika, 3de hoogste, 2349 m bo seevlak. Die pas is in die Witteberge, deel van die Drakensberg reeks, naby die Lesotho grens. Hierdie steil en…
Long Tom Pas Mpumalanga LONG TOM PAS Die Long Tom pas is gebou tussen Sabie en Lydenburg. Aanvanklik was dit ń alternatiewe wapad vir Transportryers na Delagoabaai (Maputu). Hierdie roete het so tien dae geneem om te voltooi. Sedert 1874…
8 Junie 1900 Slag van Bothaspas ABO BOTHASPAS Bothaspas bied deurgang deur die Drakensberge en lê net suid van die punt waar Transvaal, OVS en Natal ontmoet. Aan die voet van die pas lê ń wye kom waar deur die…
Andrew Geddes Bain Bainskloof pas Andrew Geddes Bain Brandewyndraai Bainskloofpas is ń 30 km pas tussen Ceres en Wellington. We-Kaap 595 m bo seevlak Baie haarnaalddraaie oa Brandewyndraai Pas is voltooi in 1853. Gebou deur Andrew Geddes Bain met die…
Die Ou Tolhuis Montagu Pas, Outeniekwa Berge. Wes-Kaap Die Montagu Pas is gebou om reis deur die majestueuse Outeniekwaberge moontlik te maak. Daar was min brûe oor die riviere en die reis via die majestueuse Outeniekwaberge was gevaarlik. In 1843…