Nuutste Byvoeging
Jan Smuts Lughawe/ OR Tambo Kemptonpark Vlieëniers
FAK Udolpho Rivierplaas Parys Die Penkop OpstaanVrouebeeld
Kaap Agulhas Vuurtoring. Kaap Agulhas. Wes-Kaap
Robinson Pas. Wes-Kaap. Busongeluk
20 Jan, 2021
Skip to content
  • Tuis
  • Kontak Ons
  • T’s & C’s
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika

Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika

  • Tuis
  • Kontak Ons
  • T’s & C’s
  • Home
  • Provinsies
  • Wes-Kaap – Kaap Kolonie

Kategorie: Wes-Kaap – Kaap Kolonie

Kaap Agulhas Vuurtoring. Kaap Agulhas. Wes-Kaap

27/08/202027/08/2020 Kobie StröhVuurtoring / Lighuis, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

 Kaap Agulhas Mees suidelike punt van Afrika. Die amptelike punt waar twee oseane ontmoet, die Indiese en Atlantiese Oseane. Die naam Agulhas is Portugees vir Naalde en diy verwys na die rotse en riwwe waar menigte skepe al gestrand het.…

Leave a comment

Robinson Pas. Wes-Kaap. Busongeluk

27/08/202027/08/2020 Kobie StröhBus, Ongeluk, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

Robinson Pas. Wes-Kaap Busongelukke 29 Januarie 1988 29 November 1998 Robinson Pas Robinson pas verbind Mosselbaai en Oudtshoorn. ń Pas met baie draaie en swaaie en prentjiemooi gesigte. Byna om elke draai is ń stukkie geskiedenis. Mis en reën maak…

Leave a comment

Meiringspoort. Driwwe, Herrie se Klip. CJ Langenhoven. Wes-Kaap

27/08/202027/08/2020 Kobie StröhNatuurwonders, Setlaars, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

Meiringspoort Driwwe Wes-Kaap Meiringspoort bied ń deurgang vanaf Oudtshoorn in Klein Karoo tot Beaufort-Wes in Groot Karoo. 16 km pad deur ń matuurlike kloof in die Swartberge met 63 draaie en talle rivierkruisings wat konsentrasie van bestuurders verg, veral as…

Leave a comment

ATKV Hartenbos Museum . Janine Stryk & Was Museum. Hartenbos. Wes-Kaap

27/08/202027/08/2020 Kobie StröhGroot Trek, Hartenbos, Museum, Private Versamelings, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

ATKV Hartenbos Museum Hartenbos Wes-Kaap Hartenbos is ń gewilde vakansiebestemming onder Suid-Afrikaners. Hartenbos was oorspronklik ń plaas. Die Suid-Afrikaanse Spoorweê en Hawens het die dorpie in 1933 verander in ń vakansieoord vir hulle werknemers. Deesdae is ATKV Hartenbos ń bekende…

Leave a comment

Mosselbaai St Peters Ang Church Oorloggedenkteken Wildevy

06/06/202006/06/2020 Kobie StröhBome, Kerke, Oorlog, Plante, Wes-Kaap - Kaap Kolonie, WW1, WW2

Mosselbaai Bartholomeus Diaz is die “eerste”seevaarder wat om suidpunt van Afrika vaar. Bartholomeus Diaz seil 3 Februarie 1488 die natuurlike hawe hier binne op die feesdag van Saõ Bras.(feesdag van Saint Blaize). Hy noem die plek Cape St. Blaize. Hier…

Leave a comment

Old English Fort Kogmanskloof Montagu

06/06/202011/07/2020 Kobie StröhAnglo Boere Oorlog, Fort, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

Old English Fort Kogmanskloof Montagu Wes-Kaap Ou Engelse Fort Op die top van die tonnel in Kogmanskloof, 4 km buite Montagu rigting Ashton. Fort is opgerig tydens ABO en het ń afdeling van Golden Highlanders gehuisves, oorlewendes van die Slag…

Leave a comment

Klein Kerkie Mary Myrtle Riggs Memorial Church Bonnievale

19/03/201919/03/2019 Kobie StröhKerke, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

Klein Kerkie Mary Myrtle Riggs Memorial Church Bonnievale Wes-Kaap Die enigste kerkie sover bekend wat gebou is op versoek van ñ kind. Christopher Forrest Riggs is ongeveer 1861 in Skotland gebore en verhuis op 2 jarige ouderdom na Suid-Afrika waar…

Leave a comment

Jan Van Riebeeck Maria van Riebeeck Kaapstad 6 April 1652

14/03/201914/03/2019 Kobie StröhVroeë Geskiedenis, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

Jan Van Riebeeck    Maria van Riebeeck Kaapstad 6 April 1652: Aankoms van Jan van Riebeeck Die middag om 14h30 van 5 April 1652 word Tafelbaai gewaar deur die opperstuurman van die Drommedaris, een van die drie skepe waarmee kommandeur…

Leave a comment

Hugenote Monument Franschhoek

14/03/201914/03/2019 Kobie StröhWes-Kaap - Kaap Kolonie

Hugenote Monument Franschhoek Graaff-Reinet Franse Hugenote  April 1688. Die eerste Hugenote kom in die Kaap aan. Hul was aan boord die skip, die “Voorschoten” gewees. Hierdie skip wat reeds op die 31ste Desember 1687 uit Delfthaven vertrek het was maar…

Leave a comment

ABO Monument Stilbaai Soebattersvlakte

01/03/201901/03/2019 Kobie StröhAnglo Boere Oorlog, Oorlog, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

Anglo- Boereoorlog Monument Stilbaai Soebattersvlakte In hierdie omgewing het die mees suidelike geveg van die ABO plaasgevind. Op 12 September  1901 bots die Boere onder bevel van Kommandant Jan Theron met die Britte. Slegs 2 boere is gewond, maar het…

Leave a comment

Artikels navigasie

1 2 Volgende

Donasies Welkom (r50.00 Payfast)

Pay

Onlangse Bydraes

  • Jan Smuts Lughawe/ OR Tambo Kemptonpark Vlieëniers
  • FAK Udolpho Rivierplaas Parys Die Penkop OpstaanVrouebeeld
  • Kaap Agulhas Vuurtoring. Kaap Agulhas. Wes-Kaap
  • Robinson Pas. Wes-Kaap. Busongeluk
  • Meiringspoort. Driwwe, Herrie se Klip. CJ Langenhoven. Wes-Kaap

Kategorieë

  • Bloedrivier (7)
    • Gelofte (4)
  • Blokhuis (4)
  • Die Onbekende Soldaat (1)
  • Dorpe (33)
    • Hartenbos (1)
    • Humansdorp (1)
    • Jansenville (1)
    • Jeffreysbaai (1)
    • Kroonstad (1)
    • Krugersdorp (1)
    • Meyerton (1)
    • Middelburg Kaap (5)
    • Noupoort (1)
    • Parys (1)
    • Patensie (1)
    • Port Elizabeth (9)
    • Pretoria (2)
    • Steytlerville (1)
    • Uitenhage (4)
  • Dorslandtrek (1)
  • Enoch Sontonga (1)
  • Fees (3)
  • Geboue (48)
    • Blokhuise (4)
    • Brug (5)
    • Drostdy (1)
    • Fort (5)
    • Kerke (18)
    • Museum (12)
    • Skool (1)
    • Stadsaal (3)
    • Stasie (1)
    • Torings (2)
    • Voortrekkermonument (2)
    • Vuurtoring / Lighuis (3)
  • Gedenktuin (5)
  • Goudstormloop (3)
  • Grafte (9)
  • Groot Trek (22)
    • Simboliese Ossewatrek 1938 (3)
  • Helde (8)
  • Konstentrasiekamp (3)
  • Markplein (1)
  • Monument (13)
    • Diere Monument (4)
    • Verdwene Monumente (2)
  • Namibië (1)
  • Natuurwonders (7)
  • Onbekende Monument (1)
  • Ongeluk (7)
    • Bus (5)
    • Trein (2)
    • Vlieg (2)
  • Oorlog (46)
    • Anglo Boere Oorlog (28)
    • Basoetoe Oorlog (1)
    • Eerste Vryheidsoorlog (8)
    • Grensoorlog (2)
    • Rebellie (1)
    • Swart stamme (4)
    • WW1 (6)
    • WW2 (7)
  • Orania (1)
  • Plaasmoorde (1)
  • Plante (1)
    • Bome (1)
  • Private Versamelings (3)
  • Provinsies (127)
    • Natal-KwaZulu-Natal (20)
    • Noord-Kaap – Kaap Kolonie (6)
    • Oos-Kaap – Kaap Kolonie (31)
    • Transvaal – Gauteng (25)
    • Transvaal – Limpopo (8)
    • Transvaal – Mpumalanga (8)
    • Transvaal – Noord-Wes (2)
    • Vrystaat (17)
    • Wes-Kaap – Kaap Kolonie (16)
  • Ramp (4)
    • Mynrampe (3)
    • Natuurrampe (1)
  • Rebellie 1914 (1)
  • Republiek Van Suid Afrika (4)
  • SA Weermag (3)
  • See Roete Om Kaap (6)
  • Setlaars (4)
  • Tragedie (6)
    • Kinders (5)
  • Uncategorized (4)
  • Verskuifde Beelde (3)
  • Voortrekkers Jeug Beweging (4)
  • Vroeë Geskiedenis (3)

Meta

  • Meld aan
  • Inskrywingstoevoer
  • Kommentaarvoer
  • WordPress.org

Nuutste Opmerkings

    Alle informasie behoort aan ons. Copyright © All rights reserved.
    Start Magazine by Axle Themes