Die Penkop FAK Udolpho Rivierplaas Parys Vrystaat Die Penkop FAK loods ń projek om nuwe monumente op te rig om hulle 90ste bestaansjaar te vier. Volgens Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, nuwe monumente vir ń nuwe generasie…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Die Penkop FAK Udolpho Rivierplaas Parys Vrystaat Die Penkop FAK loods ń projek om nuwe monumente op te rig om hulle 90ste bestaansjaar te vier. Volgens Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, nuwe monumente vir ń nuwe generasie…
Kerkenberg Retiefklip Oliviershoekpas Retiefspas Natal Vanaf 19 Oktober 1837 het Piet Retief se trekgeselskap stuksgewys met die Oliviershoekpas die Drakensberg begin uittrek. Die trekgeselskap het links van die Oudebergspruit teen die berghelling uitgetrek totdat hulle hoog teen die berg ‘n…
Frans Jooste Monument ABO Ammunisiewa ontplof. Frans Jooste se graf. Tussen Vredefort en Parys 26 Augustus 1900 Na die geveg by Frederikstad keer Christiaan de Wet en genl Philip Botha terug na die Vrystaat en vind dat al die driwwe…
SA Weemag Muur van Herinnering. Vir gevalle soldate en die vrouens en kinders wat soldate bygestaan het. Gedenktuin. Onthul en amptelik geopen 27 Julie 2003. Gedenknaald vir Boesman vegters wat vanaf 1975 geveg het. Veggroep Alpha. Erestomp vir 32…