Slag van Soutrivier / Francisco de Almeida / Tafelbaai / Botsing tussen Portugese en Khoikhoi / 1510

Die Slag van Soutrivier 29 Februarie /1 Maart 1510 Francisco de Almeida word in Kaap die Goeie Hoop doodgemaak. Waarskynlik die eerste botsing tussen Europeërs en inheemse mense van Suid-Afrika. ñ Bloedige geveg waar die Khoikhoi as oorwinnaars geseëvier het.…

Johannes Petrus Coetzee / Fusileer / ABO / Cradock / NG Kerk Cradock / Wilhelm Stephanus Kruger / Francois du Randt

Johannes Petrus Coetzee 1879 – 1901 Cradock Anglo-Boereoorlog 13 Julie 1901 gehang deur Britse Soldate Wilhelm Stephanus Kruger (34 jr) en Francois du Randt (26 jr) ook gefusileer en name op gedenksteen JOHANNES PETRUS COETZEE Johannes Petrus Coetzee is gebore…