Slag van Majuba / Bekende woorde geuiter

Baie bekende woorde geuiter!

Slag van Majuba

Baie bekende woorde geuiter!

“(Niemand sal ons hier kan verdryf nie), het General Colley in sy oormoed gesê. “We could stay here for ever.” P25 Majuba VE d’ Assonville

Mev Hendrina Joubert: ” Kyk daar, die Engelse is op die berg!” P29

Generaal Piet Joubert: ” Die Engelse is daarbo en julle gaan hulle daar afhaal…dadelik!” P29

Generaal Nicolaas Smit: ” Julle wat geen lafaards is nie, volg my! ” P30

Generaal Piet Joubert stap na die gevange Luitenant MacDonald (wat bly veg het tot die Boere hom oorrompel het)

toe met MacDonald se swaard in sy hande. Op die swaard is MacDonald se naam ingegrafeer met die woorde dat dit ñ eretoekenning was vir besonderse dapper optrede in die oorlog in Afghanistan. Genl Joubert oorhandig sy swaard aan hom : ” Lieutenant, a man who has won such a sword should not be seperated from it.” P45

Macdonald: ” These men (Boers) are gentlemen.” P45

Luit Ian Hamilton bedank die Boeregeneraal vir sy hulp met gewondes en sê daarby: ” This is a bad day for us.” P50

Genl Piet Joubert antwoord: ” What can you expect from fighting on a Sunday?” P50

Naas Bloedrivier was die veldslag van Majuba vir die Boere die belangrikste in hulle geskiedenis.

Maar helaas, Majuba het die grootste wraak van Groot Brittanje ontketen.

Koningin Victoria: ” I do not like peace before we have retrieved our honour.” P66

“REMEMBER MAJUBA! ” het die Engelse se nuwe strydkreet geword. P66

Hierdie vernedering het uitgeloop op ñ drie jaar lange massale bloedvergieting en verwoesting (ABO 1899-1902).

Uittreksels uit Majuba V.E. d’Assonville

Maak 'n opvolg-bydrae