Nuutste Byvoeging
Graf van Louis Gustavus Ströh / Rustenburg / Ou Begraafplaas
Vredefort / Huis op die Servituut – Fort / Kluisenaar Andries Petrus Hendricks / Grafsteen
Uilhuis / Nieu-Bethesda / Karoo / Oos-Kaap
Kruger Wildtuin / Kruger Nasionale Park / Crooks Corner
16 Apr, 2021
Skip to content
  • Tuis
  • Kontak Ons
  • T’s & C’s
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika

Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika

  • Tuis
  • Kontak Ons
  • T’s & C’s
  • Home
  • Vroeë Geskiedenis

Kategorie: Vroeë Geskiedenis

Colesberg/ Die Kruithuis

17/02/202117/02/2021 Kobie StröhColesberg, Kruithuis, Noord-Kaap - Kaap Kolonie, Vroeë Geskiedenis

Colesberg Noord-Kaap Die Kruithuis Pos deur Lizeth Black-Taljaardt: Die Kruithuis, Colesberg. Ligging: Wes van die huidige Lowryville uitbreiding. Dit is vermoedelik in 1842 opgerig, toe skermutselings tussen die plaaslike Regering en die Griekwas van Philippolis voorgekom het. Wapenhandel het ook…

Leave a comment

Colesberg / Koningin Victoria Gedenkteken

17/02/202117/02/2021 Kobie StröhColesberg, Geboue, Noord-Kaap - Kaap Kolonie, Vroeë Geskiedenis

Colesberg Noord-Kaap Koningin Victoria Gedenksteen Colesberg Pragtige dorp heel gerieflik op die roete tussen Gauteng en Kaapstad, ń gewilde oornagplek. Die dorp het baie van sy oorspronklike karakter behou, baie tipiese karoohuise is bewaar en dien as gastehuise. Díe huisies…

Leave a comment

Dias Museum Poskantoorboom Mosselbaai

11/02/202111/02/2021 Kobie StröhGedenktuin, Mosselbaai, Museum, See Roete Om Kaap, Vroeë Geskiedenis, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

Dias Museum Batholomeus Dias Museum Mosselbaai Wes-Kaap Maritieme Museum Hierdie museum is hier beplan sedert 1960 en amptelik geopen 1963. Aanvanklik nie ń spesifieke tema gebruik nie en plaaslike inwoners het items van historiese waarde geskenk aan Museum. 1984 is…

Leave a comment

Vuurtoring St Blaize Mosselbaai

11/02/202111/02/2021 Kobie StröhMosselbaai, Vroeë Geskiedenis, Vuurtoring / Lighuis, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

Vuurtoring Cape St. Blaize Mosselbaai Wes-Kaap Cape St Blaize ń Vierkantige wit toring met ń wit lanternhuis gebou bo-op ń soliede rots in 1864. Reg onder die St Blaize Vuurtoring is ń grot met tekens van inwoners uit ń baie…

Leave a comment

Jan Van Riebeeck Maria van Riebeeck Kaapstad 6 April 1652

14/03/201914/03/2019 Kobie StröhVroeë Geskiedenis, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

Jan Van Riebeeck    Maria van Riebeeck Kaapstad 6 April 1652: Aankoms van Jan van Riebeeck Die middag om 14h30 van 5 April 1652 word Tafelbaai gewaar deur die opperstuurman van die Drommedaris, een van die drie skepe waarmee kommandeur…

Leave a comment

Padrão Kruis Port Edward KZN

08/03/201918/03/2021 Kobie StröhDorpe, Natal-KwaZulu-Natal, Port Edward, See Roete Om Kaap, Vroeë Geskiedenis

Padrão Kruis Port Edward KZN Portugese Monument opgerig langs die see langs Splash Rock Port Edward. Geen inligting op monument, lyk of bordjies verwyder is. Moeilik om inligting te kry Die oorspronklike gedenksteen is sleg beskadig tydens ń storm. Die…

Leave a comment

Van der Stel myn. Springbok

01/03/201901/03/2019 Kobie StröhNoord-Kaap - Kaap Kolonie, Vroeë Geskiedenis

Richtersveld Springbok Vroeë Geskiedenis Verkenning van die Binneland Simon van der Stel 1685. Simon van der Stel begin op hierdie dag met sy legendariese tog na Namakwaland. Drie en twintig verskillende tipe rytuie, 200 ekstra osse, 300 skape, etlike perde…

Leave a comment

Donasies Welkom (r50.00 Payfast)

Pay

Onlangse Bydraes

  • Graf van Louis Gustavus Ströh / Rustenburg / Ou Begraafplaas
  • Vredefort / Huis op die Servituut – Fort / Kluisenaar Andries Petrus Hendricks / Grafsteen
  • Uilhuis / Nieu-Bethesda / Karoo / Oos-Kaap
  • Kruger Wildtuin / Kruger Nasionale Park / Crooks Corner
  • Kruger Wildtuin / Kruger Nasionale Park / Geskiedkundige en Argeologiese Terreine

Kategorieë

  • Bloedrivier (11)
    • Gelofte (8)
  • Blokhuis (4)
  • Die Onbekende Soldaat (1)
  • Dorpe (89)
    • Beaufort-Wes (3)
    • Bethulie (1)
    • Bloemfontein (1)
    • Burgersdorp (1)
    • Colesberg (3)
    • Dullstroom (1)
    • George (1)
    • Hanover (4)
    • Hartenbos (1)
    • Heidelberg Tvl (3)
    • Heilbron (1)
    • Humansdorp (1)
    • Jansenville (1)
    • Jeffreysbaai (1)
    • Johannesburg (5)
    • Kroonstad (1)
    • Krugersdorp (1)
    • Laingsburg (1)
    • Meyerton (3)
    • Middelburg Kaap (5)
    • Montagu (2)
    • Mosselbaai (3)
    • Nieu- Bethesda (1)
    • Noupoort (1)
    • Oudtshoorn (2)
    • Paarl (2)
    • Parys (2)
    • Patensie (1)
    • Petrus Steyn (1)
    • Port Edward (1)
    • Port Elizabeth (9)
    • Pretoria (12)
    • Rustenburg (1)
    • Senekal (1)
    • Standerton (2)
    • Steynsrus (1)
    • Steytlerville (1)
    • Uitenhage (4)
    • Victoria Wes (1)
    • Vredefort (1)
    • Welkom (1)
    • Winburg (2)
  • Dorslandtrek (1)
  • Enoch Sontonga (1)
  • Fees (3)
  • Geboue (84)
    • Bergpas (2)
    • Blokhuise (5)
    • Brug (7)
    • Drostdy (1)
    • Fort (7)
    • Huis (5)
    • Kerke (28)
    • Kruithuis (1)
    • Museum (21)
    • Skool (6)
    • Stadsaal (4)
    • Stasie (5)
    • Tolhuis (1)
    • Torings (2)
    • Voortrekkermonument (6)
    • Vuurtoring / Lighuis (4)
  • Gedenktuin (10)
  • Goudstormloop (3)
  • Grafte (21)
  • Groot Trek (32)
    • Simboliese Ossewatrek 1938 (9)
  • Helde (14)
  • Konstentrasiekamp (6)
    • Konsentrasiekamp (2)
  • Markplein (2)
  • Monument (14)
    • Diere Monument (5)
    • Verdwene Monumente (2)
  • Namibië (1)
  • Natuurwonders (10)
    • Grotte (1)
  • Onbekende Monument (1)
  • Ongeluk (10)
    • Bom (1)
    • Bus (5)
    • Trein (3)
    • Vlieg (2)
  • Oorlog (65)
    • Anglo Boere Oorlog (38)
    • Basoetoe Oorlog (3)
    • Eerste Vryheidsoorlog (10)
    • Grensoorlog (3)
    • Oorlogsgedenkteken (3)
    • Rebellie (3)
    • Swart stamme (5)
    • WW1 (7)
    • WW2 (9)
  • Orania (1)
  • Plaasmoorde (1)
  • Plante (2)
    • Bome (2)
  • Private Versamelings (4)
  • Provinsies (180)
    • Natal-KwaZulu-Natal (20)
    • Noord-Kaap – Kaap Kolonie (14)
    • Oos-Kaap – Kaap Kolonie (32)
    • Transvaal – Gauteng (43)
    • Transvaal – Limpopo (11)
    • Transvaal – Mpumalanga (12)
    • Transvaal – Noord-Wes (3)
    • Vrystaat (25)
    • Wes-Kaap – Kaap Kolonie (30)
  • Ramp (6)
    • Mynrampe (3)
    • Natuurrampe (1)
    • Vloed (3)
  • Rebellie 1914 (1)
  • Republiek Van Suid Afrika (6)
  • SA Weermag (4)
  • See Roete Om Kaap (7)
  • Setlaars (5)
  • Tragedie (7)
    • Kinders (5)
  • Uncategorized (5)
  • Verskuifde Beelde (4)
  • Voortrekkers Jeug Beweging (4)
  • Vroeë Geskiedenis (7)

Meta

  • Meld aan
  • Inskrywingstoevoer
  • Kommentaarvoer
  • WordPress.org

Nuutste Opmerkings

    Alle informasie behoort aan ons. Copyright © All rights reserved.
    Start Magazine by Axle Themes