HARRISMITH Sir Harry Smth gee in 1838 om ñ dorp te stig naby die bergpasse van Natal. Daar word aanvanklik besluit op ñ plek naby die kruising van die wa-roetes vanaf Winburg, Potchefstroom en Suikerbosrand. Die standhoudende Elandsrivier kon water…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
HARRISMITH Sir Harry Smth gee in 1838 om ñ dorp te stig naby die bergpasse van Natal. Daar word aanvanklik besluit op ñ plek naby die kruising van die wa-roetes vanaf Winburg, Potchefstroom en Suikerbosrand. Die standhoudende Elandsrivier kon water…
Arniston/Waenhuiskrans Kassiesbaai Vissersdorpies met kenmerkende witgekalkte huisies met grasdakke wat so sy aan sy lê. Die dorpies is reeds erken as Nasionale Monumente. ARNISTON / WAENHUISKRANS Die dorp met 2 name. Amptelik bekend as Waenhuiskrans n.a.v. die reuse groot grot…
Knysna bos Tsitsikama bos / Tsitsikamma Bos Die Groot Boom Tuinroete Suid-Kaap AAN DIE REISGER U wat verbygaan en dalk u hand teen my wou lig, luister eers, voordat u my skade doen: Ek is die hitte in u haard…
VREDEFORT KOEPEL – ‘n KLIP UIT DIE HEMEL! (Bydrae deur Kobie Ströh) (Hiermee ‘n baie eenvoudige verduideliking van ‘n komplekse gebeurtenis. Navorsers en geoloë het jare geneem om hierdie legkaart te probeer voltooi.) Hier in die Vredefort Koepel vind ons…
Die Rooi Woestyn Red Desert Port Edward Hierdie Rooi Woestyn is die kleinste woestyn ter wêreld, net 11 hektaar groot en 200 m in deursnee. Die woestyn is geleë in die privaatreservaat Umtanvuna Natuurreservaat naby die Mtanvunarivier. Die Rooi Woestyn…
Kaapsehoop Duiwels Kantoor Kaapsche Hoop Wilde perde KAAPSEHOOP Bekoorlike klein dorpie met ryke geskiedenis, ongewone rotsformasies en ouwêreldse geboue so aan die rand van die eskarp wat meer as 1000 meter na benede tuimel in die De Kaap Vallei in.…
Hoba Meteoriet Grootfontein Namibië Die Hoba meteoriet is die grootste meteoriet wat nog ontdek is wat in een stuk op die aarde geval het. Die meteoriet is op die plaas Hoba-Wes, so 19 km vanaf Grootfontein in die Otavi distrik/berge…
Vallei van Verlatenheid ń Nasionale Monument in die Natuur Die Camdeboo (Kamdebo) Nasionale Park Graaff-Reinet Oos-Kaap Graaff-Reinet is een van die min dorpe in die wêreld wat omring word deur ń natuurreservaat: Die Camdeboo Nasionale Park. Díe park wat in…
Versteende Hout The Coffee Patch Bergville Digby ATKV Drakensville op pad na Bergville pronk hierdie koffiewinkeltjie…The Coffee Patch. Buiten die heerlike kos, lekker speelplek vir kinders en plaasdiere vind ons hier ń verrassende verameling van versteende hout. Pragtige voorbeelde van…
Salvamento Steengroef Parys Vredefort Koepel VREDEFORT KOEPEL Die Vredefort koepel is reeds in 2005 as Wêrelderfenisgebied verklaar. Vredefort koepel is een van die grootse impak kraters ter wêreld en ook een van die oudstes. Die krater is so groot (ongeveer…