Kroonstad Kroonstad is ń groot dorp in die Vrystaat wat reeds gestig is in 1855. Interessant is dat Kroonstad glo vernoem is na ń perd, Sarel Celliers se perd Kroon. Kroon is hier beseer of het hier verdrink in ń…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Kroonstad Kroonstad is ń groot dorp in die Vrystaat wat reeds gestig is in 1855. Interessant is dat Kroonstad glo vernoem is na ń perd, Sarel Celliers se perd Kroon. Kroon is hier beseer of het hier verdrink in ń…
Richtersveld Springbok Vroeë Geskiedenis Verkenning van die Binneland Simon van der Stel 1685. Simon van der Stel begin op hierdie dag met sy legendariese tog na Namakwaland. Drie en twintig verskillende tipe rytuie, 200 ekstra osse, 300 skape, etlike perde…
Namakwaland Richtersveld Vroeëre geskiedenis Noord-Kaap Kinderlê Namakwaland Distrik Steinkopf/ Kabinaberg Noord-Kaap Massagraf van 32 kindertjies wat deur die Boesmans vermoor is. “In die middel van die 19de eeu was die streek rondom die sendingstasie by Steinkopf vasgevang in ‘n ernstige…
Richtersveld Natuurwonder Sendelingsdrif Namakwaland The Hand of God Richtersveld Richterveld Nasionale Park Noord-Kaap Hierdie merkwaardige natuurverskynsel is so ongeveer 14 km vanaf Sendelingsdrif. Die plaaslike inheemse bevolking glo dat God Sy Hand hier op die rotsoppervlakte van die Richtersveld gedruk…
Namakwaland Richtersveld ABO Springbok Noord-Kaap Geweerlope in granietrots Namakwaland. Richtersveld.. Plaas se naam Arkoep. S 30° 06.04.38. EO 17°54,37.05 Op die plaas Arkoep tussen Kamieskroon en Springbok teen die N7, ongeveer 12 km noord van Kamieskroon staan ñ ry geweerlope…
Kalahari-Oranje Museum Upington Lewensgrootte bronsbeeld van werkende donkie. Geskep deur Hennie Potgieter. Monument is opgerig ter ere van die reuse bydrae wat die gewillige donkie gelewer het in die ontwikkeling van die Benede-Oranjerivier Vallei tydens die harde pioniersjare. Die Kalahari-Oranje…