Hartbeespoortdam1895 – 1925 Noordwes HARTBEESPOORT DAM Hartbeespoort Dam is ń dam in die Krokodilrivier wat water vir besproeiing voorsien vir 45km weerskante van die Krokodilrivier asook drinkwater veral aan Brits. Die dam word hoofsaaklik gevoed deur die Krokodilrivier asook die…
