2 Februarie 1659 EERSTE WYN IN KAAP GEPARS John Roderick : 1659. Jan van Riebeeck skryf op hierdie dag ( 2 Febr 1659) in sy dagboek dat die eerste wyn in die Kaap gepars was. Hierdie druiwe was maar 2…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
2 Februarie 1659 EERSTE WYN IN KAAP GEPARS John Roderick : 1659. Jan van Riebeeck skryf op hierdie dag ( 2 Febr 1659) in sy dagboek dat die eerste wyn in die Kaap gepars was. Hierdie druiwe was maar 2…
Danie Theron Monument ABO Fochville area DANIE THERON Bobaasverkenner tydens die ABO. Daniël Johannes Stephanus Theron Gebore 9 Mei 1872 distrik Tulbach Sterf 5 September 1900 Gatsrand ,Fochville area. As kind reeds verhuis na Vrystaat en later na die ZAR.…
Danie Theron Graf Eikenhof ABO Danie Theron Monument ABO Fochville area DANIE THERON Bobaasverkenner tydens die ABO Daniël Johannes Stephanus Theron Gebore 9 Mei 1872 – 5 September 1900 DANIE THERON EN HANNIE Danie Theron was ń prokureur op Krugersdorp.…
Die vreemde vreemde verhaal van Adolf Soltke ( arriveer 1884 in Delagoabaai) En die geboorteplek van Jock of the Bushveld (No 70 op kaart) Kruger Nasionale Park S 25 11.741 E 31 19.690 Die vreemde roerende verhaal van Adolf Soltke…
Magaliesburg Sinkhuisie waar Pres. Paul Kruger dikwels oornag het. Dorpie Magaliesburg lê net onder die Witwatersrandreeks en die Magaliesbergreeks. Digby die Wieg van die Mensdom. Langs die walle van die Magaliesrivier. Die naam kom waarskynlik van die Tswana Opperhoof Mogale…
Groot Trek 1836 – 1838 Verbeel jou dit is 1838. Verbeel jou jy is ‘n trekkerkind daar in die Kaap. Pappa sê julle gaan trek. Diep, diep die binneland in. Daar is geen paaie nie. Daar is nie ‘n brug…
Gideon Scheepers Gefusileer ABO 18 Januarie 1902 Graaff-Reinet Oos-Kaap Geskryf deur FAK (Januarie 2021) Op 17 Januarie 1902 is Gideon Jacobus Scheepers, op die ouderdom van 23, gevonnis op die dorpsplein in Graaff-Reinet vir beweerde oorlogsmisdade. Hy was ’n militêre…
Heilbron Anglo-Boereoorlog Konsentrasiekamp Begraafplaas 5 Swemmers Oudstryders Monument Die Voortrekkers Terrein. ABO en HEILBRON KONSENTRASIEKAMP Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 veroorsaak groot verdeeldheid onder die inwoners van Heilbron. Afrikaans en Engelse mense het in vrede saamgeleef, maar nou moet kant gekies word.…
Heldeakker Pretoria Sentraal in die ou Pretoria. Die Begraafplaas in Kerkstraat-Wes is ń gedeelte wat bekend staan as Die Heldeakker. Hier is die grafte van talle bekende openbare figure, helde, bekende Suid-Afrikaaners en persone wat groot rol in geskiedenis van…
Amazing Grace Chapel Kliprivier Meyerton Pragtige klein kerkie waar elke jaar ń diens gehou word om Wapenstilstandsdag WWI 11.11.1918 te herdenk . Ook bekend as Poppiedag of Armistice Day. Die idee vir ń eie klein kerkie het ontstaan in 2011.…