Gereformeerde Kerk Warmbad Bela Bela 1964 Pragtige gebou met sy lae “oorhangdak” skuil agter die bome. Ongelukkig kon ons nie nader kom om hoeksteen af te neem nie en ook nie nader fotos neem nie. Hoop iemand kan dit daar…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Gereformeerde Kerk Warmbad Bela Bela 1964 Pragtige gebou met sy lae “oorhangdak” skuil agter die bome. Ongelukkig kon ons nie nader kom om hoeksteen af te neem nie en ook nie nader fotos neem nie. Hoop iemand kan dit daar…
Pragtige Kerkgeboutjie Hoeksteen : Gereformeerde Kerk Waterberg 1945 Warmbad Bela Bela Nou kantore Fotos: Julie 2019. Gysbertus Johannes Ströh
Warmbad Bela-Bela Limpopo Republiekwording 31 Mei 1961 Warmbad Hoërskool Klipstapel deur leerlinge gepak 31 Mei 1961. Netjies in tuin by skool. Geskrif bietjie dof al. Fotos:Julie 2019 Gysbertus Johannes Ströh
Voortrekkergrafte Warmbad Bela-Bela Limpopo Bela-Bela:Tswana naam wat beteken “Pot wat kook” Ontstaan van dorp is te danke aan die geotermiese warmwaterbron waar sowat 22 000 liter water teen temperatuur van 53°C uit die aarde uit borrel. Hierdie water is mineraalryk…
Blokhuis Warmbad Blokhuis 24°53`03.8 S 28°17’26,0 E Bela-Bela Limpopo ń Blokhuis is ń fort wat vir verdediging gebruik is. Die eerste blokhuise in SA reeds in 1795 tydens die eerste Britse Besetting in die Kaap gebou. Voorbeeld hiervan is die…
Boeremusiek Monument Leeupoort Vakansiedorp. (Tussen Bela Bela en Thabazimbi) Heel eerste monument van sy soort in Suid-Afrika, opgerig in 2004. Hulde word gebring aan bekende orkeste en orkeslede wat legendes is soos Nico van Rensburg, Ben Vorster, Manie Jackson ens.…
Lang Hans van Rensburg Groot Trek Polokwane Limpopo Louis Trighard Kruger Nasionale Park Die trekke van Lang Hans van Rensburg en Louis Trigard was die eerste wat die trek van die Kaap na die Noorde toe onderneem het. Hulle was…
Leeupoort Vakansiedorp. (Tussen Bela Bela en Thabazimbi) Heel eerste monument van sy soort in Suid-Afrika, opgerig in 2004. Hulde word gebring aan bekende orkeste en orkeslede wat legendes is soos Nico van Rensburg, Ben Vorster, Manie Jackson ens. Ter ere…