Middelburg Karoo Kaapkolonie tot 1910 Kaapprovinsie Oos-Kaap vanaf 1994 Uitspanning Markplein Burgemeesterstuin

Middelburg Kaap is ń pragtige dorp aan die oewer van die Klein-Brakrivier. Gestig 1852. Sy naam verkry vanweë sy ligging. In die middel. Halfpad tussen Port Elizabeth en Bloemfontein en ligging tussen dorpe soos Cradock, Colesberg en Richmond. Die Burgemeesterstuin…

Middelburg Kaapkolonie Oos-Kaap Gereformeerde Kerk (Dopperkerk) Oudste Kerkgebou in gebruik van die Gereformeerde Kerk Stigtingshuis op Grootfontein

Stigting 1860 Grootfontein Die Gereformeerde Kerk Middelburg is gestig in 1860. Die kerkstigting en eerste diens word gehou 26 Nov 1860 in die huis van CHJ Vorster op die plaas Grootfontein, tans die PW Vorster museum(herboude huis 1867, oorspronklike opstal…

Stoelmonument Middelburg Kaap. H Lotter. P Wolfaardt. ABO. Burgermonument. Begraafplaas

Stoelmonument Middelburg Oos-Kaap Johannes Cornelius Jacobus Lötter  ( Hans Lötter ) Pieter Jacobus Wolfaardt Gefusileer ABO Net buite Middelburg (Oos-Kaap) op die R398 op pad na Richmond is ñ bordjie : Die Stoelmonument. Bietjie weggesteek, langs ñ peperboom, teen die…