Amazing Grace Chapel Kliprivier Meyerton Pragtige klein kerkie waar elke jaar ń diens gehou word om Wapenstilstandsdag WWI 11.11.1918 te herdenk . Ook bekend as Poppiedag of Armistice Day. Die idee vir ń eie klein kerkie het ontstaan in 2011.…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Amazing Grace Chapel Kliprivier Meyerton Pragtige klein kerkie waar elke jaar ń diens gehou word om Wapenstilstandsdag WWI 11.11.1918 te herdenk . Ook bekend as Poppiedag of Armistice Day. Die idee vir ń eie klein kerkie het ontstaan in 2011.…
Hier volg die geskiedenis van Vereeniging. Ons werk al ‘n hele paar jaar aan hierdie projek en alhoewel hy nog nie voltooi is nie, probeer ons om so noukeurig as moontlik wees. Voel vry om hierdie dokumente af te laai…
Hanover Markplein Poskoets Noord-Kaap Hanover, ń bekoorlike klein dorpie in die Noord-Kaap, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad het ontstaan op die plaas Petrusvallei van Gert Gouws. Gert het in 1854 die grond verkoop vir vestiging van die dorp op voorwaarde…
Steynsrus Vrystaat NG Kerk Steynsrus Klipstapel Pres M T Steyn Steynsrus Steynsrus is ń klein landboudorpie tussen Kroonstad en Arlington, gestig in 1910 en gevestig op die plaas Modderfontein. Tydens die ABO het Pres Steyn en lede van die Vrystaatse…
Jansenville In die laat 1700’s het die eerste trekboere en jagters reeds die Sondagsrivier gekruis en hierdie area besoek. Die eerste wit man wat hier in die distrik gevestig het, was Christiaan Ernst Schutte op ń 3000 morg plaas wat…
Mosselbaai Bartholomeus Diaz is die “eerste”seevaarder wat om suidpunt van Afrika vaar. Bartholomeus Diaz seil 3 Februarie 1488 die natuurlike hawe hier binne op die feesdag van Saõ Bras.(feesdag van Saint Blaize). Hy noem die plek Cape St. Blaize. Hier…
Parys Oorlog WWI WWII Grensoorlog Ererol vir mense van Parys wat gesterf het tydens militêre diens. Parys Hierdie monument is opgerig voor die stadsaal van Parys. Monument is van pienk graniet so eie aan Parys. Die pienk…
Steytlerville Oos-Kaap WW1: Die Groot Oorlog. Gedenksteen ter ere aan diegene vanuit hierdie area wat in Die Groot Oorlog omgekom het. Die inwoners wat hierdie gedenksteen opgerig het, het gedink en geglo dat Die Groot Oorlog (WW1) die laaste oorlog…
Durban City Hall. Durban Stadsaal. 1910. Byna presiese replika van die Belfast Cuty Hall, Noord Ierland. Rhodesiese argitek. Net buite Durban Stadsaal is standbeelde van o.a Queen Victoria Sir John Robinson Harry Escombe Jan Christiaan Smuts Inligting geleen by: Durban…
Hierdie vrou het wêreldwyd geliefd geraak omdat sy elke troepeskip, oorlogskip of hospitaalskip gedurende WWII ñ welkomsgroet sowel as ñ afskeidsgroet toegesing het. Meer as 3 miljoen manne het haar gehoor op hulle roete deur Durban hawe op pad slagveld…