Vereeniging Geskiedenis

Hier volg die geskiedenis van Vereeniging. Ons werk al ‘n hele paar jaar aan hierdie projek en alhoewel hy nog nie voltooi is nie, probeer ons om so noukeurig as moontlik wees.

Voel vry om hierdie dokumente af te laai en te gebruik.
Kontak ons asb vir korreksies en byvoegings.

Vroeë geskiedenis tot ontdekking van steenkool

Ontdekking van steenkool tot ABO

Dorp staan op na die ABO

Vereeniging na die ABO –

Van PLAAS na MYNGEHUGGIE 

na  NYWERHEIDSDORP na HANDELSENTRUM

Maak 'n opvolg-bydrae