Nuutste Byvoeging
Uilhuis / Nieu-Bethesda / Karoo / Oos-Kaap
Kruger Wildtuin / Kruger Nasionale Park / Crooks Corner
Kruger Wildtuin / Kruger Nasionale Park / Geskiedkundige en Argeologiese Terreine
Nasionale Kruger Wildtuin/ Kruger Nasionale Park
07 Mar, 2021
Skip to content
  • Tuis
  • Kontak Ons
  • T’s & C’s
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika

Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika

  • Tuis
  • Kontak Ons
  • T’s & C’s
  • Home
  • See Roete Om Kaap

Kategorie: See Roete Om Kaap

Dias Museum Poskantoorboom Mosselbaai

11/02/202111/02/2021 Kobie StröhGedenktuin, Mosselbaai, Museum, See Roete Om Kaap, Vroeë Geskiedenis, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

Dias Museum Batholomeus Dias Museum Mosselbaai Wes-Kaap Maritieme Museum Hierdie museum is hier beplan sedert 1960 en amptelik geopen 1963. Aanvanklik nie ń spesifieke tema gebruik nie en plaaslike inwoners het items van historiese waarde geskenk aan Museum. 1984 is…

Leave a comment

Port Elizabeth. Stadsaal. Dias Kruis. Prester John-gedenkteken

27/08/202027/08/2020 Kobie StröhMonument, Onbekende Monument, Oos-Kaap - Kaap Kolonie, Port Elizabeth, See Roete Om Kaap

Port Elizabeth. Stadsaal. Dias Kruis. Oos-Kaap Port Elizabeth is geleë in Algoabaai 1488 het Batholomeus Diaz hier anker gegooi 1497 Vasco da Gama hier aangedoen Algoabaai was die plek waar matrose vars water kon kry na maande se seereis Na…

Leave a comment

Sacramento Kanon. Schoenmakerskop. Port Elizabeth. Oos Kaap

27/08/202027/08/2020 Kobie StröhOos-Kaap - Kaap Kolonie, Port Elizabeth, See Roete Om Kaap

Sacramento Kanon Schoenmakerskop Port Elizabeth Oos-Kaap Sacramento Kanon Die Sacramento was ń Portugese galjoen wat op sy eerste vaart hier gestrand het, 30 Junie 1647. Dit was in tyd van oorloë en handel. Die skip was toegerus met 60 vaste…

Leave a comment

Padrão Kruis Port Edward KZN

08/03/201908/03/2019 Kobie StröhNatal-KwaZulu-Natal, See Roete Om Kaap, Vroeë Geskiedenis

Padrão Kruis Port Edward KZN Portugese Monument opgerig langs die see langs Splash Rock Port Edward. Geen inligting op monument, lyk of bordjies verwyder is. Moeilik om inligting te kry Die oorspronklike gedenksteen is sleg beskadig tydens ń storm. Die…

Leave a comment

Padrao Dias Kruis

24/01/201924/01/2019 Kobie StröhNamibië, Oos-Kaap - Kaap Kolonie, See Roete Om Kaap, Transvaal - Gauteng, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

Padrāo Dias Kruis Bartolomeu Dias Kwaaihoek Oos-Kaap Kaappunt Lűderitz Namibië Oudste monument in Suid-Afrika Dias kruis. Klipkruis opgerig 12 Maart 1488 by Kwaaihoek aan die Oos Kaapse kus tussen Boesmansrivier en Boknes. Replika Kwaaihoek is ‘n rotsagtige skiereiland wat halfpad…

Leave a comment

Bartolomeus Dias

09/01/201918/01/2019 Kobie StröhMonument, See Roete Om Kaap, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

Bartholomeus Dias Bartolomeu Dias Kaapstad Mosselbaai Daar bestaan drie standbeelde wat Bartolomeus Dias huldig. Die standbeeld van Dias in Kaapstad staan op die kruising van die Heerengracht en Coen Steytler-boulevard. Op 12 Maart 1960 is hierdie beeld onthul op die…

Leave a comment

Vasco da Gama Monument/ Klok – Durban

25/08/201826/08/2018 Gys StröhNatal-KwaZulu-Natal, See Roete Om Kaap

Victoria Esplenade / Margaret Mncadi Avenue. Vasco da Gama. Portugese Seevaarder. Monument/ Klok is geskenk deur Portugal en vervaardig in Brittanje, oorspronklik opgerig in Point Road. Pragtige argitektuur- Victoriaanse barokstyl. ñ Replika van ñ klein trou kapel. 9 jaar nadat…

Leave a comment

Donasies Welkom (r50.00 Payfast)

Pay

Onlangse Bydraes

  • Uilhuis / Nieu-Bethesda / Karoo / Oos-Kaap
  • Kruger Wildtuin / Kruger Nasionale Park / Crooks Corner
  • Kruger Wildtuin / Kruger Nasionale Park / Geskiedkundige en Argeologiese Terreine
  • Nasionale Kruger Wildtuin/ Kruger Nasionale Park
  • Meyerton Gedenknaald Verdedigingsmagte

Kategorieë

  • Bloedrivier (11)
    • Gelofte (8)
  • Blokhuis (4)
  • Die Onbekende Soldaat (1)
  • Dorpe (86)
    • Beaufort-Wes (3)
    • Bethulie (1)
    • Bloemfontein (1)
    • Burgersdorp (1)
    • Colesberg (3)
    • Dullstroom (1)
    • George (1)
    • Hanover (4)
    • Hartenbos (1)
    • Heidelberg Tvl (3)
    • Heilbron (1)
    • Humansdorp (1)
    • Jansenville (1)
    • Jeffreysbaai (1)
    • Johannesburg (5)
    • Kroonstad (1)
    • Krugersdorp (1)
    • Laingsburg (1)
    • Meyerton (3)
    • Middelburg Kaap (5)
    • Montagu (2)
    • Mosselbaai (3)
    • Nieu- Bethesda (1)
    • Noupoort (1)
    • Oudtshoorn (2)
    • Paarl (2)
    • Parys (2)
    • Patensie (1)
    • Petrus Steyn (1)
    • Port Elizabeth (9)
    • Pretoria (12)
    • Senekal (1)
    • Standerton (2)
    • Steynsrus (1)
    • Steytlerville (1)
    • Uitenhage (4)
    • Victoria Wes (1)
    • Welkom (1)
    • Winburg (2)
  • Dorslandtrek (1)
  • Enoch Sontonga (1)
  • Fees (3)
  • Geboue (83)
    • Bergpas (2)
    • Blokhuise (5)
    • Brug (7)
    • Drostdy (1)
    • Fort (7)
    • Huis (4)
    • Kerke (28)
    • Kruithuis (1)
    • Museum (21)
    • Skool (6)
    • Stadsaal (4)
    • Stasie (5)
    • Tolhuis (1)
    • Torings (2)
    • Voortrekkermonument (6)
    • Vuurtoring / Lighuis (4)
  • Gedenktuin (10)
  • Goudstormloop (3)
  • Grafte (19)
  • Groot Trek (32)
    • Simboliese Ossewatrek 1938 (9)
  • Helde (14)
  • Konstentrasiekamp (6)
    • Konsentrasiekamp (2)
  • Markplein (2)
  • Monument (14)
    • Diere Monument (5)
    • Verdwene Monumente (2)
  • Namibië (1)
  • Natuurwonders (10)
    • Grotte (1)
  • Onbekende Monument (1)
  • Ongeluk (10)
    • Bom (1)
    • Bus (5)
    • Trein (3)
    • Vlieg (2)
  • Oorlog (65)
    • Anglo Boere Oorlog (38)
    • Basoetoe Oorlog (3)
    • Eerste Vryheidsoorlog (10)
    • Grensoorlog (3)
    • Oorlogsgedenkteken (3)
    • Rebellie (3)
    • Swart stamme (5)
    • WW1 (7)
    • WW2 (9)
  • Orania (1)
  • Plaasmoorde (1)
  • Plante (2)
    • Bome (2)
  • Private Versamelings (4)
  • Provinsies (178)
    • Natal-KwaZulu-Natal (20)
    • Noord-Kaap – Kaap Kolonie (14)
    • Oos-Kaap – Kaap Kolonie (32)
    • Transvaal – Gauteng (43)
    • Transvaal – Limpopo (11)
    • Transvaal – Mpumalanga (12)
    • Transvaal – Noord-Wes (2)
    • Vrystaat (24)
    • Wes-Kaap – Kaap Kolonie (30)
  • Ramp (6)
    • Mynrampe (3)
    • Natuurrampe (1)
    • Vloed (3)
  • Rebellie 1914 (1)
  • Republiek Van Suid Afrika (6)
  • SA Weermag (4)
  • See Roete Om Kaap (7)
  • Setlaars (5)
  • Tragedie (6)
    • Kinders (5)
  • Uncategorized (5)
  • Verskuifde Beelde (4)
  • Voortrekkers Jeug Beweging (4)
  • Vroeë Geskiedenis (7)

Meta

  • Meld aan
  • Inskrywingstoevoer
  • Kommentaarvoer
  • WordPress.org

Nuutste Opmerkings

    Alle informasie behoort aan ons. Copyright © All rights reserved.
    Start Magazine by Axle Themes