Padrāo Dias Kruis Bartolomeu Dias Kwaaihoek Oos-Kaap Kaappunt Lűderitz Namibië Oudste monument in Suid-Afrika Dias kruis. Klipkruis opgerig 12 Maart 1488 by Kwaaihoek aan die Oos Kaapse kus tussen Boesmansrivier en Boknes. Replika Kwaaihoek is ‘n rotsagtige skiereiland wat halfpad…
Kategorie: Seeroete Om Kaap
Bartolomeus Dias
Bartholomeus Dias Bartolomeu Dias Kaapstad Mosselbaai Daar bestaan drie standbeelde wat Bartolomeus Dias huldig. Die standbeeld van Dias in Kaapstad staan op die kruising van die Heerengracht en Coen Steytler-boulevard. Op 12 Maart 1960 is hierdie beeld onthul op die…
Vasco da Gama Monument/ Klok – Durban
Victoria Esplenade / Margaret Mncadi Avenue. Vasco da Gama. Portugese Seevaarder. Monument/ Klok is geskenk deur Portugal en vervaardig in Brittanje, oorspronklik opgerig in Point Road. Pragtige argitektuur- Victoriaanse barokstyl. ñ Replika van ñ klein trou kapel. 9 jaar nadat…