Keetmanshoop Namibië Covid-19 Monument Keetmanshoop Munisipaliteit het April 2022 ń Covid -19 Monument opgerig in die dorp se sentrale park. Die Monument se doel is om familie, vriende en kennisse te onthou wat tydens die pandemie gesterf het. Name van…
