Karel Landman Groot Trek Bloedrivier Alexandria (Port Alfred, Port Elizabeth area) Karel Landman Huis Uithoek Wasbank Karel Landman Monument Alexandria distrik tussen Port Elizabeth en Port Alfred Oos-Kaap S33°70,7 E 26°97.7 Monument bring hulde aan Karel Landman en die groot…
Skrywer: Kobie Ströh
Wonderboom Pretoria
Die Wonderboom Nasionale Monument Wonderboom Natuurreservaat Pretoria Hierdie eensame merkwaardige ou antieke wildevy is na raming meer as 1000 jaar oud. Die unieke boom is in 1836 deur Hendrik Potgieter ontdek en deur hom benoem as Die Wonderboom. Baie trekkers…
Bartolomeus Dias
Bartholomeus Dias Bartolomeu Dias Kaapstad Mosselbaai Daar bestaan drie standbeelde wat Bartolomeus Dias huldig. Die standbeeld van Dias in Kaapstad staan op die kruising van die Heerengracht en Coen Steytler-boulevard. Op 12 Maart 1960 is hierdie beeld onthul op die…
Kruiskoppie op Saartjiesnek
Kruiskoppie op Saartjiesnek Hendrik Schoeman Schoemans Kruis Saartjiesnek Hartebeespoortdam Brits Kruiskoppie op Saartjiesnek Monument van vrede en versoening Witwatersbergreeks suid van Hartbeespoortdam. X27,55.23 Y25,45.41 Langs R511. Granietkruis opgerig in 1955 deur familie ter ere van ñ voorvader Generaal Hendrik Schoeman…
Tafelberg
Kabelkar Seinheuwel Duiwelspiek Leeukop Kenmerkend van Suid-Afrika. Tafelberg met sy kenmerkende plat plato wat ñ mesa of ñ tafelkop genoem word. Die hoogste punt is by Maclear se baken. Die boonste deel word gereeld deur wolke bedek, bekend as die…