Braamfontein Begraafplaas / Kapel en Krematorium / ABO / WWI / WWII / 1922 Mynwerkersopstand / Mynwerkers Rebellie / Enoch Sontonga / Nasionale Volkslied / Dinamiet Ontploffing

Braamfontein Begraafplaas Kapel en Krematorium ABO WWI en WWII 1922 Mynwerkersopstand/ Mynwerkers Rebellie /Rand Revolt Enoch Sontonga BRAAMFONTEIN BEGRAAFPLAAS Braamfontein Begraafplaas vertel die geskiedenis van Johannesburg. Van die Stigterslede van Johannesburg, invloedryke persone tot doodgewone mense het sy aan sy…

Die slag van Kleinfontein /Driefontein / ABO / Groot Marico / 24 Oktober 1901 / Bokkraal/ Oberholzerskloof / Britse Militêre begraafplaas te Wilgeboomspruit

Die slag van Kleinfontein/Driefontein Groot Marico 24 Oktober 1901 Anglo-Boereoorlog Betrokke aan Boerekant: Generaals JH de la Rey, JC Cilliers, JCG Kemp en LAS Lemmer. Aan Britse kant: Britse konvooi onder Luit-Kol van Donop. DIE KONVOOI Die Britse konvooi was…

Heilbron / ABO / Konsentrasiekamp Begraafplaas / 5 Swemmers / Oudstryders Monument / Die Voortrekkers Terrein Heilbron Konsentrasiekamp

Heilbron Anglo-Boereoorlog Konsentrasiekamp Begraafplaas 5 Swemmers Oudstryders Monument Die Voortrekkers Terrein. ABO en HEILBRON KONSENTRASIEKAMP Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 veroorsaak groot verdeeldheid onder die inwoners van Heilbron. Afrikaans en Engelse mense het in vrede saamgeleef, maar nou moet kant gekies word.…