Liebenberg Moorde Kopjeskraal Liebenbergkoppie Parys. Slag van Vaalrivier

Parys Groot Trek Kopjeskraal Gedenksteen by Liebenbergkoppie/ Moordkoppie. Parys 22/23 Augustus 1836 Liebenbergmoorde Slag van Vaalrivier Liebenbergkoppie/Moordkoppie Kopjeskraal Parys Vrystaat Hendrik PotgieterTrekleier: Hendrik Potgieter se trek laat hy agter by die Vetrivier (Theunissen distrik).Potgieter en ń aantal van die Trekkers…

Stoelmonument Middelburg Kaap. H Lotter. P Wolfaardt. ABO. Burgermonument. Begraafplaas

Stoelmonument Middelburg Oos-Kaap Johannes Cornelius Jacobus Lötter  ( Hans Lötter ) Pieter Jacobus Wolfaardt Gefusileer ABO Net buite Middelburg (Oos-Kaap) op die R398 op pad na Richmond is ñ bordjie : Die Stoelmonument. Bietjie weggesteek, langs ñ peperboom, teen die…