Motmuis leer van Suid-Afrika (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) Geskiedenis Nommer 19 TAFELBERG SE KABELKAR “Mamma Vlermuis, het Mamma gesien daar teen Tafelberg is daar drade gespan. Aan die drade hang ń karretjie wat soos ń huisie lyk. Die karretjie gaan op…
Motmuis leer van Suid-Afrika / Geskiedenis / Boek 1 / Nommer 18 / Jan van Riebeeck se Kasteel
Motmuis leer van Suid-Afrika (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) Geskiedenis Nommer 18 JAN VAN RIEBEECK SE KASTEEL “Mamma Vlermuis, ek sien in Kaapstad is daar ń kasteel. Ek wil ń prins wees en ook in ń kasteel gaan bly..” “O nee, Motmuis.…
Oudtshoorn / Gedenksteen / Een Ebenhaezer / Du Plessis / 1908
Oudtshoorn Gedenksteen Een Ebenhaezer Hiertoe heeft de Heere Ons geholpen Lof en Dank zij Zijn Dierbare Naam toegebracht. SC du Plessis Hierdie gedenksteen is ongeveer 7 km buite Oudtshoorn op die N12 (rigting De Rust). Langs die pad on die…
Groenvlei Monument / Naboomspruit / ABO
Groenvlei Monument Limpopo Mokopane distrik. Naboomspruit. Nylsvley Natuurreservaat. Hartbeeslaagte. ABO 1901-08-10: Kapt Jack Hindon laat ‘n pantsertrein met goederewaens by Groenvlei (of Boekenhout) naby Naboomspruit, ontspoor. ‘n Wit vlag verskyn bo een van die trokke maar toe die burgers dit…
Motmuis leer van Suid-Afrika / Geskiedenis / Boek 1 / Nommer 17 / Standbeelde / Jan van Riebeeck / Maria van Riebeeck
Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 17 STANDBEELDE “Mamma Vlermuis, het Mamma geweet dat daar in Kaapstad twee groot standbeelde is? Die een standbeeld is Jan van Riebeeck en die ander een is Maria van Riebeeck.” “Motmuis, ja dit is…
Die Groot Boom / Knysna bos / Tsitsikama Bos / Tsitsikamma Bos / Dalene Matthee
Knysna bos Tsitsikama bos / Tsitsikamma Bos Die Groot Boom Tuinroete Suid-Kaap AAN DIE REISGER U wat verbygaan en dalk u hand teen my wou lig, luister eers, voordat u my skade doen: Ek is die hitte in u haard…
Motmuis leer van Suid-Afrika / Geskiedenis / Boek 1 / Nommer 16 / Jan van Riebeeck word ‘n goeie boer
Motmuis leer van Suid-Afrika (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) Geskiedenis Nommer 16 JAN VAN RIEBEECK WORD ń GOEIE BOER “Mamma, ek is nuuskierig. Wat het verder met Jan van Riebeeck gebeur?” “Motmuis. Dit het sommer gou beter begin word in die Kaap.…
Lydenburg / Anglikaanse Kerk / St John Anglican Church
Lydenburg Anglikaanse Kerk St John Anglican Church Gedurende die 1860’s was die bevolking in Lydenburg maar klein. Lydenburg het gou ń belangrike sentrum geword vir reisigers na die goudvelde. Lydenburg was ń welkome aandoenplek op pad na Pelgrimsrus. Die pad…
VREDEFORT KOEPEL / ‘n KLIP UIT DIE HEMEL!
VREDEFORT KOEPEL – ‘n KLIP UIT DIE HEMEL! (Bydrae deur Kobie Ströh) (Hiermee ‘n baie eenvoudige verduideliking van ‘n komplekse gebeurtenis. Navorsers en geoloë het jare geneem om hierdie legkaart te probeer voltooi.) Hier in die Vredefort Koepel vind ons…
2 Februarie 1659 Eerste wyn in die Kaap gepars / Jan van Riebeeck
2 Februarie 1659 EERSTE WYN IN KAAP GEPARS John Roderick : 1659. Jan van Riebeeck skryf op hierdie dag ( 2 Febr 1659) in sy dagboek dat die eerste wyn in die Kaap gepars was. Hierdie druiwe was maar 2…