Heidelberg Gauteng Heidelberg, ń pragtige dorp aan die voet van die Suikerbosrand. Op die hoogte pryk ń kruis wat waghou oor die dorpie daar onder. Die Suikerbosrand Natuurreservaat ń pragtige bewaringsgebied. Heidelberg het ń belangrike rol gespeel in die Geskiedenis…
Kategorie: Transvaal – Gauteng
Heidelberg Tvl. / Klipkerk / AG Visser huis/ Volkskool
Heidelberg Gauteng Klipkerk Heidelberg se indrukwekkende Klipkerk is ń sandsteen gebou wat in 1890 gebou is. Die Hoeksteen is gelê 12.4.1890. Die toring het geval in 1907, maar is noukeurig oorgebou, so na as moontlik aan die oorspronklike. Hierdie gemeente…
Heidelberg TVL / Stasie
Heidelberg Gauteng Ou Stasiegebou Heidelberg Die dorp Heidelberg het ontstaan as ń handelstasie tussen Pretoria en Durban in 1861/1862 toe Heinrich Julius Uerkermann ń negosiewinkel daar begin het. Die dorp het ontwikkel om die handelstasie en Uerkerman het die dorpie…
1922 Mynwerkers staking/Rand Rebellie/Boksburg/ Cottesloe
1922 Mynwerkers staking Rand Rebellie Randse Mynwerkers staking Witwatersrand Boksburg, Benoni, Germiston, Brixton, Vrededorp, Fordsburg ens. Slag van Fordsburg Die vergete en doodgesmoorde slagting wat gebeure soos die Marikana onderonsie klein laat lyk. 21 Desember 1921 tot Maart 1922 Maart…
Laerskool Cottesloe/ 1922 Mynwerkers staking/ Opstand/ Groot Trek
Laerskool Cottesloe Johannesburg Mynwerkers Opstand 1922 Voortrekker Eeufees Gedenksteen 1838 -1939 New Nation School Cottesloe ń Klein voorstad wes van Johannesburg se middestad. Vernoem deur die destydse Minister van Lande, dr Adam Jameson, na die dorpie Cottesloe in Wes-Australië (11km…
Nederduits Hervormde Kerk/ Cottesloe/Vrededorp
Nederduits Hervormde Kerk van Afrika Gemeente Johannesburg Cottesloe heuwel/ koppie Vrededorp Hierdie pragtige kerkgebou van die Hervormde Kerk Johannesburg is ń baken op die Cottesloe heuwel en kyk oor Johannesburg uit. Die gebou is ontwerp deur Gerhard Moerdyk en ingewy…
Cottesloe/ Oudstrydersmonument
Cottesloe Johannesburg Oud-Stryders Monument Cottesloe Koppie New Nations School Laerskool Cottesloe 26° 11.488’S 28°1.137’E Oud-Stryders Monument Op die Cottesloe koppie staan hierdie eenvoudige reghoekige monunent en kyk uit oor die ou Gas Aanleg en die stad Johannesburg. Opgerig ter ere…
Kerkstraatbom Pretoria
Kerkstraatbom Pretoria 20 Mei 1983 20 Mei 1983, Vrydagmiddag half 5 ontplof ń kragtige motorbom buite die Nedbankplein in Kerkstraat-Wes Pretoria. Die motorbom is deur Umkhonto we Sizwe, die militêre vleuel van die ANC gestel en 40 kg plofstof is…
Jan Smuts Lughawe/ OR Tambo Kemptonpark Vlieëniers
Standbeeld van 2 vlieëniers OR Tambo internasionale lughawe Jan Smuts lughawe Kemptonpark Standbeeld is 20 Maart 1956 aan Jan Smuts Lughawe geskenk deur die British Overseas Airways Corporation ter herdenking aan die eerste vlug vanaf Londen na Kaapstad. Maart 1920…
Pretoria Dieretuin. Sammy Marks fontein. Pretoria
Pretoria Dieretuin. Sammy Marks fontein. Pretoria Na die ABO het die Britse owerhede geweier dat Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein opgerig word. Sammy Marks het ñ fontein geskenk wat toe in 1905 op Kerkplein opgerig is en wat toe…