Vredestoer 2022 / VREDE VAN VEREENIGING/ 31 Mei 1902/ 120 jaar/ Onderhandelingsterrein Vereeniging / Vredesmonument / Vryheidsmonument/ Witkop Blokhuis R59 / Russiese Kerk Midrand / Melrose Huis / Voortrekkermonument

Vrede van Vereeniging  31 Mei 1902120 Jaar Onderhandelingsterrein Vereeniging ABO. 1899-1902 31 Mei 1902 Na ‘n biitere stryd van byna 3 jaar kom afgevaardigdes van die Vrystaat, ZAR en Brittanje in Vereeniging byeen om te onderhandel vir  vrede: DIE VREDE…

Vereeniging Geskiedenis

Hier volg die geskiedenis van Vereeniging. Ons werk al ‘n hele paar jaar aan hierdie projek en alhoewel hy nog nie voltooi is nie, probeer ons om so noukeurig as moontlik wees. Voel vry om hierdie dokumente af te laai…