Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 8 Die Groot Trek 1836 -1838 Harde werk: ” Boetie Paul, ek is moeg. Ons werk so hard elke dag. Daar is amper niks tyd om te speel nie. Wanneer gaan ons klaar getrek wees?” “Fientjie,…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 7 / Die Groot Trek / Skoolgaan
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 7 Die Groot Trek 1836 Skoolgaan / Lees en skryf: “Boetie Paul, ons het darem nou al ver weg van die Kaap af getrek. Ek het gedink ons gaan nie meer skool toe nie. Nou moet…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 6 / Die Groot Trek / Die Grootrivier
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 6 Die Groot Trek 1836 Die Grootrivier: ” Paul, Boetie, vandag is ek baie bang .Ons moet deur die Grootrivier trek. Hoe gaan ons daardeur kom? Die rivier is groot. Die rivier is breed en diep.”…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 5 / Die Groot Trek
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 5 Die Groot Trek 1836 Ons Trek! “Paul, Pappa sê ons gaan vandag trek. My hart is so seer om hier weg te gaan. Kan ek op jou perd ry as ons trek?” “Nee Sussie. Ons…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 4 / Die Groot Trek
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 4 Die Groot Trek 1836 “Paul, boetie, ek is baie bang! My maatjie sê daar is baie gevare in die binneland. Pappa het baie koeëls gemaak. Waar gaan ons slaap? Waar gaan ons water kry? Waar…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 3 / Die Groot Trek
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 3 Die Groot Trek 1836 “Paul, mamma sê ek kan my lappop saamvat as ons trek. Mamma gaan vir my Saartjie pop ń mooi nuwe rokkie maak en ook ñ nuwe kappie. Pappa het mooi lap…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 2
Die Groot Trek 1836 “Paul wat maak jy?” “Ai klein sussies is darem nuuskierig. Kleine muisies het groot ore.Fientjie ek is besig om my geweer te olie en reg te kry vir ons trek.” “Paul ons het baie kerse en…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 1
Die Groot Trek1836 “Paul, Paul het jy gehoor wat sê Pappa? “ “Kleinsus, loop jy al weer sonder ń kappie buite rond! Het jy al weer die grootmense gesit en afluister? Jy moet ophou tande tel as die grootmense praat.…
Kerkplein Pretoria / Ou Raadsaal
Kerkplein Pretoria Ou Raadsaal Die Sandrivierkonvensie is 1852 onderteken waarvolgens Brittanje die soewereiniteit van die Transvaal erken. Z.A.R 1853 het die Voortrekkerstaat die naam Zuid-Afrikaansche Republiek gekry (Z.A.R.). 1857 is ń nuwe grondwet vir die Z.A.R. aanvaar, 1858 is die…
President M T Steyn / Geboortehuis / Winburg Voortrekkermonument terrein Winburg
President M T Steyn Geboortehuis Winburg Voortrekkermonument terrein President M T Steyn se geboortehuis Neffens die Winburg Voortrekkermonument op die plaas Rietfonteon staan die eenvoudige langwerpige kliphuisie. Hierdie eenvoudige huisie is van groot geskiedkundige sowel as argitektoniese waarde en leer…