Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 7 / Die Groot Trek / Skoolgaan

Kinderlewe in Suid-Afrika

Deel 7

Die Groot Trek

1836

Skoolgaan / Lees en skryf:

“Boetie Paul, ons het darem nou al ver weg van die Kaap af getrek. Ek het gedink ons gaan nie meer skool toe nie. Nou moet ons elke dag nog leer al bly ons in ń ossewa. Mamma is ń kwaai juffrou. Ons moet elke dag lees en skryf.”

“Watwou Fienie. Ons moet mos leer. Kinders moet kan lees en skryf.”

“Paul, die Hollands wat ons moet lees en skryf is baie moeilik.”

“Ek weet Fientjie, ons sukkel maar almal daarmee. Ons Bybel is in Hollands geskryf. Ons moet darem ons Bybel kan lees.”

Fiktiewe stories vir my kleinkinders: Kobie Ströh)

Foto’s en illustrasies: Geleen vanaf internet.

Maak 'n opvolg-bydrae