Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 5 / Die Groot Trek

Kinderlewe in Suid-Afrika

Deel 5

Die Groot Trek

1836

Ons Trek!

“Paul, Pappa sê ons gaan vandag trek. My hart is so seer om hier weg te gaan. Kan ek op jou perd ry as ons trek?”

“Nee Sussie. Ons gaan baie ver trek. Vroumense ry op die wa saam. Mens raak moeg en seer om so lank op ń perd se rug te ry. Ons manne moet vooruit ry om te kyk waarheen moet die osse die wa trek. Ons moet die beste pad soek. Party moet die diere aanjaag. Ander moet die osse lei om die regte pad te stap. Ander mans moet die vroumense oppas. Ons mans het baie werk!

Kom Sussie, die osse is ingespan! Julle meisiekinders moet opklim. Daar begin die osse al loop.

ONS GAAN TREK! “

Fiktiewe stories vir my kleinkinders: Kobie Ströh

Foto’s en illustrasies: Geleen vanaf interner

Maak 'n opvolg-bydrae