30 Januarie 1915 / Die Vrede van Upington / Dokument van oorgawe word geteken deur die Rebellieleiers en die Uniemagte(troue Britse onderdane).

30 Januarie 1915 Die Vrede van Upington Dokument van oorgawe word geteken deur die Rebellieleiers en die Uniemagte(troue Britse onderdane). 1913. Eerste Wêreldoorlog breek aan, Brittanje kom in staat van oorlog teen Duitsland en Brits-Suid-Afrika word betrek. Manie Maritz, majoor…

HEILBRON / Vrystaat / NG Kerk Moedergemeente Heilbron / Burgermonument Heilbron / NG Kerk Suid/ Simboliese Ossewatrek 1938 / Metodiste Kerk / Eendracht Volkskool Heilbron CVO Skool

HEILBRON Vrystaat NG Kerk Moedergemeente Heilbron / Burgermonument Heilbron NG Kerk Suid/ Simboliese Ossewatrek 1938 Metodiste Kerk Eendracht Volkskool Heilbron CVO Skool RIEMLAND Riemland is ń streek in Oos-Vrystaat. Hoofsaaklik jagtersvelde gewees aangesien wild volop was. In hierdie streek is…

Heilbron / ABO / Konsentrasiekamp Begraafplaas / 5 Swemmers / Oudstryders Monument / Die Voortrekkers Terrein Heilbron Konsentrasiekamp

Heilbron Anglo-Boereoorlog Konsentrasiekamp Begraafplaas 5 Swemmers Oudstryders Monument Die Voortrekkers Terrein. ABO en HEILBRON KONSENTRASIEKAMP Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 veroorsaak groot verdeeldheid onder die inwoners van Heilbron. Afrikaans en Engelse mense het in vrede saamgeleef, maar nou moet kant gekies word.…