Die groot avontuur van Motmuis Die begin van Motmuis http://monument-sa.co.za/motmuis-die-groot-avontuur-van…/ Motmuis leer van Suid-Afrika (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) Geskiedenis Nommer 26 DIE KAAPSE KLOPSE “Mamma, ek weet nou van die slawe aan die Kaap. Wat het van al die slawe geword?…
Kategorie: Motmuis leer SA Geskiedenis
Motmuis leer van Suid-Afrika / Geskiedenis / Boek 1 / Nommer 25 / Slawe
Die groot avontuur van Motmuis Die begin van Motmuis http://monument-sa.co.za/motmuis-die-groot-avontuur-van…/ Motmuis leer van Suid-Afrika (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) Geskiedenis Nommer 25 SLAWE “More more Motmuis. Motmuis, vandag wil ek jou vertel van slawe. Die Kaap was nog Hollands. Die werk was…
Motmuis leer van Suid-Afrika / Geskiedenis / Boek 1 / Nommer 24 / Hollanders, Duitsers, Franse en Engelse
Die groot avontuur van Motmuis Die begin van Motmuis http://monument-sa.co.za/motmuis-die-groot-avontuur-van…/ Motmuis leer van Suid-Afrika (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) Geskiedenis Nommer 24 HOLLANDERS, DUITSERS, FRANSE EN ENGELSE. “Mamma Vlermuis, ons het lanklaas stories vertel. Vertel asseblief verder.” “Motmuis jy is darem ń…
Motmuis leer van Suid-Afrika / Geskiedenis / Boek 1 / Nommer 23 / Wolraad Woltemade
Die groot avontuur van Motmuis Die begin van Motmuis http://monument-sa.co.za/motmuis-die-groot-avontuur-van…/ Motmuis leer van Suid-Afrika (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) Geskiedenis Nommer 23 WOLRAAD WOLTEMADE “Motmuis, vandag wil ek jou vertel van ń groot held. Sy naam was Wolraad Woltemade. Die darum was…
Motmuis leer van Suid-Afrika / Geskiedenis / Boek 1 / Nommer 22 / Vryburgers
Die groot avontuur van Motmuis Die begin van Motmuis http://monument-sa.co.za/motmuis-die-groot-avontuur-van…/ Motmuis leer van Suid-Afrika (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) Geskiedenis Nommer 22 VRYBURGERS “Motmuis, vandag wil ek vir julle kinders ń nuwe woord leer. Vryburgers Dit is burgers wat vry is. Dit…
Motmuis leer van Suid-Afrika / Geskiedenis / Boek 1 / Nommer 21 / Tafelberg se 3 maatjies : Duiwelspiek, Seinheuwel en Leeukop
Die groot avontuur van Motmuis Die begin van Motmuis http://monument-sa.co.za/motmuis-die-groot-avontuur-van…/ Motmuis leer van Suid-Afrika (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) Geskiedenis Nommer 21 TAFELBERG SE 3 MAATJIES : DUIWELSPIEK, SEINHEUWEL EN LEEUKOP “Motmuis, vandag wil ek vir jou vertel van Tafelberg se maatjies.…
Motmuis leer van Suid-Afrika / Geskiedenis / Boek 1 / Nommer 20 / Tafelberg Wêrelderfenisgebied
Motmuis leer van Suid-Afrika (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) Geskiedenis Nommer 20 TAFELBERG WÊRELDERFENISGEBIED “Mamma, ek wonder nou nogal oor iets. As Tafelberg so gevaarlik is, hoekom is almal so lief vir Tafelberg?” “Motmuis, Tafelberg is ń besonderse berg. Tafelberg is een…
Motmuis leer van Suid-Afrika / Geskiedenis / Boek 1 / Nommer 19 / Tafelberg se Kabelkar
Motmuis leer van Suid-Afrika (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) Geskiedenis Nommer 19 TAFELBERG SE KABELKAR “Mamma Vlermuis, het Mamma gesien daar teen Tafelberg is daar drade gespan. Aan die drade hang ń karretjie wat soos ń huisie lyk. Die karretjie gaan op…
Motmuis leer van Suid-Afrika / Geskiedenis / Boek 1 / Nommer 18 / Jan van Riebeeck se Kasteel
Motmuis leer van Suid-Afrika (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) Geskiedenis Nommer 18 JAN VAN RIEBEECK SE KASTEEL “Mamma Vlermuis, ek sien in Kaapstad is daar ń kasteel. Ek wil ń prins wees en ook in ń kasteel gaan bly..” “O nee, Motmuis.…
Motmuis leer van Suid-Afrika / Geskiedenis / Boek 1 / Nommer 17 / Standbeelde / Jan van Riebeeck / Maria van Riebeeck
Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 17 STANDBEELDE “Mamma Vlermuis, het Mamma geweet dat daar in Kaapstad twee groot standbeelde is? Die een standbeeld is Jan van Riebeeck en die ander een is Maria van Riebeeck.” “Motmuis, ja dit is…