21 Mei 1737 Tafelbaai Kaap van Storms 8 skepe vergaan. “1737. (John Roderick) (Die Kaap van storms.) ń Tragiese dag in Tafelbaai. Die Soutrivier, nie ver van Tafelbaai, is op hierdie dag die stille getye van die stranding van agt…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Brokkies, Staaltjies en Gewoontes uit die verlede.
21 Mei 1737 Tafelbaai Kaap van Storms 8 skepe vergaan. “1737. (John Roderick) (Die Kaap van storms.) ń Tragiese dag in Tafelbaai. Die Soutrivier, nie ver van Tafelbaai, is op hierdie dag die stille getye van die stranding van agt…
21 Mei 1737 Tafelbaai Kaap van Storms 8 skepe vergaan. “1737. (John Roderick) (Die Kaap van storms.) ń Tragiese dag in Tafelbaai. Die Soutrivier, nie ver van Tafelbaai, is op hierdie dag die stille getye van die stranding van agt…
PAUL SAUERBRUG / STORMSRIVIERBRUG Paul Sauerbrug, Stormsrivier, is in 1956 voltooi teen ‘n koste van £100 000 (R 200 000): (Bydrae deur Hendrik Strydom) ‘n Verstommende Italiaanse Ingenieursprestasie as een van drie indrukwekkende beton boogbrûe in die Tsitsikamma aan die…
1860 Die grootste jagtog in die geskiedenis van Suid-Afrika (Bydrae deur Kobie Ströh) Julie tot September 1860 het Prins Alfred, 2de oudste seun van Koningin Victoria, Suid-Afrika amptelik besoek. Tydens hierdie besoek het die grootste jagtog in die geskiedenis van…
onathan 1832 – ….. (Bydrae deur Kobie Ströh) Ouderdom: Ongeveer 188 jaar oud. Jonathan, die skilpad wat reeds 2 Wệreldoorloë beleef het, Die Russiese Rewolusie, die Anglo Boereoorlog, die kroning van Queen Victora en nog vele meer. Daar is selfs…
Trekleiers se roetes, laaste rusplek en gedenkstene: Bekende Trekleiers en Roetes (Deur Kobie Ströh) Louis Trichardt en Johannes Jacobus van Rensburg ( Lang Hans): Beweeg gelyktydig tot by Soutpansberg Lang Hans van Rensburg : Trek ooswaarts. Hele geselskap vermoor Louis…
Polio: Die gevreesde epidemie. Vandag is dit moeilik vir ouers om die vrees en angs te verstaan van ouers vroeg in die twintigste eeu. Polio was een van die mees gevreesde siektes wat honderde kinders laat sterf het, talle verlam…
BITTEREINDERS deur Kobie Stroh As ons die woord Bittereinders hoor het ons dadelik die Boerevegters in gedagte wat tydens die ABO (1899 – 1902) tot die bitter einde geveg het teen ‘n Britse oormag en geweier het om oor te…
Baie bekende woorde geuiter! Slag van Majuba Baie bekende woorde geuiter! “(Niemand sal ons hier kan verdryf nie), het General Colley in sy oormoed gesê. “We could stay here for ever.” P25 Majuba VE d’ Assonville Mev Hendrina Joubert: ”…
28 Februarie 1914 Volkspele die eerste keer amptelik gespeel. Pos deur Morne van Rooyen: 28 Februarie 1914 | Volkspele, ’n tradisionele Afrikaanse dansvorm, is Woensdag 110 jaar gelede vir die eerste keer beoefen en wel tydens ’n Sondagskoolpiekniek op die…