Vrystaat / Vlag/ Wapen / Volkslied / 23 Februarie

23 Februarie

VRYSTAATDAG

23 Februarie 1854

VRYSTAAT ONAFHANKLIKE BOEREREPUBLIEK

Bloemfontein Konvensie.

Brittanje erken Oranje Vrystaat as onafhanklike Boererepubliek.

23 Februarie 1857 – 31 Mei 1902

VRYSTAATVLAG

Vrystaatvlag wapper

Die vlag is ontwerp deur die Nederlandse Koning Willem III ( Die Hoge Raad van Adel in Nederland) op versoek van die Vrystaatse burgers en Pres Hofman.

Die vlag het 7 horisontale bane, afwisselend wit (4 bane) en oranje(3 bane).

Die Nederlandse vlag in die kanthoek.

23 Februarie 1857 -1902.

VRYSTAATWAPEN

WAPEN van die Republiek van die Oranje Vrystaat

1937 -1994

Wapen van die Oranje Vrystaat Provinsie

Wapen is saamgestel uit wapenontwerp wat Koning Willem III aan Oranje Vrystaat geskenk het (Pres Hofman) en ‘n grootseël ontwerp op versoek van Pres Boshof.

Die wapen bevat n

‘n silwer skild tussen 3 jaghorings of blaashorings, die embleem van die Nederlandse Koningshuis.

Op die skild is ‘n wit seël (grootseël) of ronde skyf.

In die sirkel is ‘n boom op groen stuk land.

Links van boom staan 3 skape.

Regs van boom ‘n leeu wat met sy regterpoot boom ondersteun.

Onder is ‘n Voortrekkerwa, ook op groen land.

Alles in natuurlike kleure.

Onder die boom ‘n gedrapeerde lint met die woorde:

GEDULD EN MOED.

Bo die boom die woorde:

VRYHEID

Onder die wa die woorde:

IMMIGRATIE.

Weerskante van skild 2 gedrapeerde Vrystaatvlae op skuins-gekruisde goue stokke met bal en spiespunte.

23 Februarie 1866

VRYSTAAT VOLKSLIED

Die VOlKSLIED van die Oranje Vrystaat eerste keer in die openbaar gesing.

Die Vrystaatse volkslied, is gekomponeer deur die Hollander Willem Nicolai.

Heft , Burgers, ‘t lied der vrijheid aan

En zinght ons eigen volksbestaan!

Van vreemde banden vrij,

Bekleedt ons klein gemenebest,

Op orde, wet en recht gevest,

Rang in der Statenrij,

Rang in der Statenrij.

Al heeft ons land een klein begin,

Wij gaan met moed de toekomst in,

Het oog op God gericht,

Die niet beschaamt wie op Hem bouwt,

Op Hem als een brucht vertrouwt,

Die voor geen stormen zwicht,

Die voor geen stormen zwicht.

Maak 'n opvolg-bydrae