Kategorie: Interessanthede
Brokkies, Staaltjies en Gewoontes uit die verlede.
Nuwejaarsvoornemens
Eggsa-pos: NUWEJAARSVOORNEME ‘n Nuwejaarsvoorneme is ‘n goeie voorneme wat gewoonlik aan die einde van ‘n jaar geneem word. Iemand besluit om in die nuwe jaar sekere goeie dinge te doen of om slegte gewoontes af te sweer of om sekere…
18 Junie 1911 / Die eerste vliegtuig vlieg in Suid-Afrika
18 Junie 1911 Die eerste vliegtuig vlieg in Suid-Afrika Die mens het maar altyd gedroom om te kan vlieg of deur die lug te sweef. Leonardo da Vinci het al reeds in die vyftiende eeu sketse en ontwerpe geteken van…
Cullinan Diamant / 26 Januarie 1905
26 Januarie 1905 Cullinan diamant Die wêreld se grootste diamant gevind Cullinan Gauteng 26 Januarie 1905 vind Frederick Wells tydens ń roetine inspeksie in die Premier myn no 2 die grootste diamant. Ongeveer 6 meter onder die oppervlak sien hy…