DIE 21-SLEUTEL Baie van ons, veral die ouer garde, onthou daardie groot sleutel wat plegtig op jou 21ste verjaarsdag aan jou oorhandig is. Gewoonlik het hierdie verjaarsdag met ‘n groot partytjie gepaard gegaan en met baie geskenke. Die groot sleutel…
![](http://monument-sa.co.za/wp-content/uploads/2024/02/sl1-1024x670.jpg)