Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 17 / Die Groot Trek 1836 – 1838 / Drakensberge

Kinderlewe in Suid-Afrika

Deel 17

Die Groot Trek 1836 – 1838

Drakensberge

” Paul, Paul kyk! Kyk daardie berge! Dit is vreeslike hoë berge!”

” Fientjie. Dit is die Drakensberge! Agter hulle lê Natal! Ons moet oor daardie berge trek!”

“Sjoe. Dit is die mooiste berge. Maar hoe gaan ons daaroor kom?” \

“Ons gaan ń roete soek. Dit gaan swaar wees om oor daardie berge te gaan met ossewaens. Maar die Here sal ons help.”

“Maar Paul, bly Dingaan nie in Natal nie? Ek het gehoor hy is baie gevaarlik en wreed.”

“Fientjie. Ons hoef nie bang te wees nie. Ons gaan veilig wees. Oom Piet Retief gaan vooruit om met Dingaan te praat. Ons sal grond by Dingaan koop vir ons plase.”

Fiktiewe stories vir my kleinkinders : Kobie Ströh

Foto’s en illustrasies: Geleen vanaf internet.

Maak 'n opvolg-bydrae