18 Februarie 1982 Die fregat SAS President Paul Kruger bots teen die SAS Tafelberg en sink. Tydens roetine vloot oefeninge in die Suid-Atlantiese Oseaan sowat 78 myl vanaf Kaappunt is verskeie skepe betrokke o.a. die groot 19 000 ton SAS…
Kategorie: SA Weermag
Suid-Afrikaanse Lugmag / SAAF
1 Februarie 1920 Die Suid-Afrikaanse Lugmag gestig. SAAF 1912 Genl Jan Smuts sien die behoefte en noodsaaklikheid van ñ lugmag vir militêre doeleindes in Suid-Afrika. Hy stig ñ vliegskool naby Kimberley en 1913 begin die opleiding. Aanvanklik net ñ beginnerskursus…
Troepetrein / Treinongeluk / 25 Maart 1977 Keetmanshoop
25 Maart 1977 Keetmanshoop Treinongeluk Troepetrein 25 Maart 1977 ‘n Passasierstrein met 700 soldate aan boord hou in die laat nag stil by die Spoorwegstasie Keetmanshoop. Díe soldate is op pad terug RSA toe vanaf hulle basis by Eenhana op…
Amazing Grace Chapel / Kliprivier / Meyerton
Amazing Grace Chapel Kliprivier Meyerton Pragtige klein kerkie waar elke jaar ń diens gehou word om Wapenstilstandsdag WWI 11.11.1918 te herdenk . Ook bekend as Poppiedag of Armistice Day. Die idee vir ń eie klein kerkie het ontstaan in 2011.…
Die Bosoorlog begin 26 Agustus 1966 1966-1989 BOSOORLOG Operasie Savannah 1975
26 Agustus 1966 Die begin van Die Bosoorlog 1966-1989 BOSOORLOGDie Suid-Afrikaanse Oorlog of ook bekend as die Bosoorlog of die Angola-Bosoorlog was ń stryd wat grotendeels in Suidwes-Afrika (Namibië ), veral op die grens en in die suide van Angola…
Meyerton Gedenknaald Verdedigingsmagte
Meyerton Gedenknaald opgerig ter nagedagtenis aan lede van die Verdedigingsmagte wat in Meyerton gewoon het en wat hulle lewens verloor het in diens van SA. Opgerig 10 Oktober 1987. Voor munisipale kantore. Tuin baie netjies versorg. Punt is wel beskadig…
Vanderbijlpark / Stad van Staal / Wording Standbeeld / Die Gelofte / Polisie / Weermag Gedenkteken / Wawielbrug / Vanderbijlpark Geskiedenis
Wording standbeeld Vanderbijlpark. Naam: Wording. Simboliseer groei en strewe na volmaaktheid. Beeld: Brons man wat uit grond opstyg, wat opkyk en met uitgestrekte hand na die lug reik. Reik na die Hemel. Regterbeen vry. Linkerbeen nog deel van grond waaruit…
Irene (Centurion) Vliegongeluk Dairy Farm
Irene (Centurion) Vliegongeluk Dairy Farm 18 September 1922 Eerste aangetekende noodlottige militêre vlieg ongeluk.(SAAF). Nie tydens ń militêre operasie nie. Hierdie monumentjie is op die Dairy Farm se gronde. Opgerig waar Kaptein Laurence van der Byl en Luitenant E Stewart…
Voortrekkermonument (Rondom/Buite) – Pretoria
SA Weemag Muur van Herinnering. Vir gevalle soldate en die vrouens en kinders wat soldate bygestaan het. Gedenktuin. Onthul en amptelik geopen 27 Julie 2003. Gedenknaald vir Boesman vegters wat vanaf 1975 geveg het. Veggroep Alpha. Erestomp vir 32…