Meyerton Gedenknaald Verdedigingsmagte

Meyerton

Gedenknaald opgerig ter nagedagtenis aan lede van die Verdedigingsmagte wat in Meyerton gewoon het en wat hulle lewens verloor het in diens van SA.

Opgerig 10 Oktober 1987.

Voor munisipale kantore. Tuin baie netjies versorg.

Punt is wel beskadig maar kommer is dat hele naald los is en afgestamp of gesteel kan word.

Fotos:Januarie 2019. Dankie Gysbertus Johannes Ströh/ Monumentjagter.

Maak 'n opvolg-bydrae