Voortrekkermonument Pretoria Skool-op-wiele Hierdie skool -op-wiele is in 1932 gebou deur Willem Joubert op versoek van die skoolsekretaris van Ermelo, Mnr JH Coetzee.. Dit was ń poging om ń oplossing te vind vir die gedurige tekort aan klaskamers. Die onderstel…
Kategorie: Transvaal – Gauteng
Voortrekkermonument / Pretoria / Klipstapel 1938 / 5 bome /
Die klipstapel oos van die Voortrekkermonument is waarskynlik enig in sy soort in Suid-Afrika. Tydens die Hoeksteenlegging in 1938 is duisende klippe van oral in die land na die terrein gebring. Die Sentrale Eeufeeskomitee het op elke mens wat die…
Sandsteen / Sandsteenpale / Sandsteenpilare / Vryheidsmonument / Vereeniging / Vrystaat plase
VRYHEIDSMONUMENT VEREENIGING KRAAL Julie 2021 het die FAK Vaaldriehoek Kultuurnetwerk en die Vrystaat Kultuurnetwerk saamgespan en ‘n kraal gebou aan die voet van die Vryheidsmonument in Vereeniging. Deon van de Watt, ‘n Vrystaatse boer vanuit die Tweelingdistrik het sandsteenpale geskenk…
Vrede van Vereeniging / ABO 1899-1902 / Onderhandelingsterrein Vereeniging
Vrede van Vereeniging ABO 1899-1902 Onderhandelingsterrein Vereeniging ONDERHANDELINGS Onderhandelinge vir die sluiting van vrede tydens ABO. Mei 1902 in Vereeniging. Sammy Marks , getroue vriend van Paul Kruger, tree op as bemiddelaar vir onderhandelinge vir vrede tussen Boer en Brit.…
Lugmaggedenkteken / Pretoria
Lugmaggedenkteken Pretoria Die Suid-Afrikaanse Lugmaggedenkteken herdenk almal wat hulle lewe in oorlogstyd en vredestyd in diens van die Lugmag verloor het. Die Lugmaggedenkteken is opgerig op Bay’s Hill met ń uitsig oor Swartkop Lugmagbasis. 1958 is ń kompetisie geloods deur…
Groot sinkgat sluk familie in / Blyvooruitzight / Carletonville/ Gauteng / 3 Augustus 1964
Groot sinkgat sluk familie in. Blyvooruitzight Carletonville 3 Augustus 1964 Carletonville is bekend vir sy goudmyne. 1937 is die Blyvooruitzight Myn gestig en so 6 km suid van Carletonville is die uitbreiding Westdene Blyvooruitzight gevestig om die mynwerkers te huisves.…
Vereeniging Konsentrasiekamp Begraafplaas
Vereeniging Konsentrasiekamp Begraafplaas VEREENIGING KONSENTRASIEKAMP Die Vereeniging Konsentrasiekamp is begin in September 1900 en was geleë in die suidoostelike hoek van die dorp. Die Konsentrasiekamp was in 2 gedeel: DIE BURGHER KAMP Die Burgher Kamp wat ń klein kamp was.…
31 Mei 1902 / Vrede van Vereeniging / ABO / Vredesmonument / Vryheidsmonument / Vereeniging / Coert Steynberg
31 Mei 1902 Vrede van Vereeniging Vredesmonument Vereeniging Skrywe deur Willie Spies:”In Vereeniging staan ‘n beeld van ‘n platgeslane, gewonde man met ‘n vrye gees wat uit die gewonde liggaam ontsnap. Onder die beeld staan die woorde, “gewond maar onoorwonne”.…
Salmon van As / Fusillering / ABO / Ou Tronk / Kloof Begraafplaas / Heidelberg / 23 Junie 1902
23 Junie 1902 Salmon van As gefusilleer ABO na Vrede van Vereeniging Heidelberg Veldkornet Salmon van As is een van 3 Boere wat uitgesluit was uit die amnestiebepalings van die Vrede van Vereeniging 31 Mei 1902. SALMON VAN ASSolomon Gerhardus…
16 Junie / Konsentrasiekampdag / Vereeniging
16 Junie hedenk ons jaarliks landswyd Konsentrasiekampdag. Die afgelope 3 jaar herdenk die FAK Kultuurnetwerk Konsentrasiekampdag in Vereeniging Konsentrasiekamp Begraafplaas. 2022 is hierdie besonderse dag deur ‘n groot groep mense herdenk en verskeie Kultuurorganisasies soos FAK, Volkspele, GGSA Vaal, Voortrekkers,…