Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 26 Die Groot Trek 1836 -1838 Johanna van der Merwe 20 assegaai steke “Sussie kom gou, kom help! Roep vir mamma! Ons het ń dogtertjie gekry wat nog lewe. Sy het erg seergekry!” “Paul, bring haar…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Groot Trek Fiksie
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 26 Die Groot Trek 1836 -1838 Johanna van der Merwe 20 assegaai steke “Sussie kom gou, kom help! Roep vir mamma! Ons het ń dogtertjie gekry wat nog lewe. Sy het erg seergekry!” “Paul, bring haar…
Kinderlewe in Suid-AfrikaDeel 25Die Groot Trek1836 -1838Bloukransmoorde “Paul, Paultjie, hoekom huil jy?Wat het gebeur?Is my maatjies veilig daar langs die Bloukransrivier? “ “Sus Fientjie vandag moet jy sterk wees.Ons bring baie slegte nuusAl die mense daar langs die Bloukransrivier is…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 24 Die Groot Trek 1836 -1838 Aanval afgeweer “Dankie tog Boetie Paul. Dit lyk my die Zoeloes is nou weg. Ek is baie moeg en honger.” “Ja Fientjie dit was ń lelike nag gewees. Ek is…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 23 Die Groot Trek 1836 -1838 Trek laer! ” Boetie Paul, wat gaan aan? Almal hardloop rond en skree. Almal is op hol. Wat is fout?” “Sussie ek weet nie. Ons hoor aanmekaar skote. Kyk die…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 22 Die Groot Trek 1836 -1838 Waens versprei ” Boetie Paul, jy was al weer dapper. Jy het daardie lelike leeu gou-gou geskiet. Die leeu was darem astrant om sommer so tussen ons waens ń melkkoei…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 21 Die Groot Trek 1836 -1838 Berg-af “Sussie, dit was nou ń moeilike dag! Ek is doodmoeg. Kyk my hande is stukkend soos ons die toue moes vashou om die waens regop te hou. Al ons…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 19 Die Groot Trek 1836 -1838 Kerkenberg ” Paul, Eerwaarde Smit is reg. Hierdie berg lyk regtig soos ń kerk.” “Fientjie, dit is hoekom ons dit Kerkenberg noem. Vanoggend toe almal so saam “Prys die Heer”…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 18 Die Groot Trek 1836 – 1838 Bo-opdue Drakensberge: “Paul, hierdie Drakensberge is darem vreeslik hoog en steil. Ek kan nie glo ons is hier bo nie. Die osse moes darem hard werk om die waens…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 17 Die Groot Trek 1836 – 1838 Drakensberge ” Paul, Paul kyk! Kyk daardie berge! Dit is vreeslike hoë berge!” ” Fientjie. Dit is die Drakensberge! Agter hulle lê Natal! Ons moet oor daardie berge trek!”…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 16 Die Groot Trek Donderstorm op die trekpad: “Paul, kyk hoe lyk ons wa! Die wakap is flenters. Vol gate. Alles is papnat.” “Fientjie, dit was ń vreeslike donderstorm. Ek het nog nooit so iets beleef…