Kinderlewe in Suid-AfrikaDeel 36Die Groot Trek1836 -1838Die Gelofte “Paul, ek is so bly Oom Andries Pretorius en sy manne is nou hier om ons te help.Gaan julle klomp manne nou regtig in Zoeloeland ingaan om Dingaan te gaan straf en…
Kategorie: Groot Trek
Groot Trek Fiksie
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 35 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Die laer maak gereed om Dingaan te gaan straf
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 35 Die Groot Trek 1836 -1838 Die laer maak gereed om Dingaan te gaan straf “Boetie Paul, Pappa sê ons almal moet net hier wag. Oom Andries Pretorius is op pad. Oom Andries kom al die…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 34 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Gerrit Maritz sterf.
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 34 Die Groot Trek 1836 -1838 Gerrit Maritz sterf. ” Paul, Oom Gerrit Maritz is nou ook dood. Hy was baie siek. Die koors het hom doodgemaak. Nou is al ons leiers dood. Hierdie is ń…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 33 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Britte skuil op ń skip in Port Natal (Durban)
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 33 Die Groot Trek 1836 -1838 Britte skuil op ń skip in Port Natal (Durban) “Paul! Het jy gehoor wat het met die Engelse gebeur? Hulle wou ons kom help het, maar die Zoeloes het hulle…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 32 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Dirkie Uys
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 32 Die Groot Trek 1836 -1838 Dirkie Uys “Paul, Paul wat het gebeur? Julle kom so vinnig hier aangejaag, die perde is eintlik wit van die sweet.” “Sussie, Oom Piet Uys en Oom Hendrik Potgieter het…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 31 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Trekkers vra hulp
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 31 Die Groot Trek 1836 -1838 Trekkers vra hulp “Paul waarheen gaan die manne nou met die klomp leë waens? Trek hulle nou sonder ons? ” “More Sus Fientjie. Ek het jou mos gesê ons moet…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 30 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Sooilaer
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 30 Die Groot Trek 1836 -1838 Sooilaer “Paul, is die Zoeloes nou weg? Ons moes darem hard veg om hulle weg te hou. Hulle is so baie. Ek was so bang ons ammunisie raak op. Vir…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 29 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Piet Retief
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 29 Die Groot Trek 1836 -1838 Piet Retief ” Paul, Paul! Wat nou weer aan? Hoekom huil en skree die mense so? Mamma sorg dan so mooi vir al die gewondes, hulle word elke dag beter.”…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 28 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Bloukrans, Weenen en Moordspruit
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 28 Die Groot Trek 1836 -1838 Bloukrans, Weenen en Moordspruit “Paul, Pappa sê ons noem hierdie plek nou Weenen want ons mense huil en ween hier. Die spruit waar die mense vermoor is deur die Zoeloes…
Kinderlewe in Suid-Afrika / Deel 27 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Marthinus Prinsloo
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 27Die Groot Trek1836 -1838Marthinus Prinsloo “Boetie Paul, wat is ń held?Pappa sê Oom Marthinus Prinsloo is ń held” “Ja ! Marthinus is sowaar ń groot heldJy weet Fientjie, orals waar ons gekom het, het ons gesien…