VAL Mpumalanga Die dorpie Val waar tyd gaan stilstaan het. Hierdie rustige dorpie met ń ryke geskiedenis bied lafenis vir die siel. Die dorpie ,Val, met sowat 10 permanente inwoners, sy eie polisiestasie met meer polisiemanne as inwoners verwelkom besoekers…
Skrywer: Kobie Ströh
Wierdabrug / Sesmylspruit / Zesmylspruit / Hennopsrivier / Pretoria
Wierdabrug Sesmylspruit / Zesmylspruit Hennopsrivier Pretoria WIERDABRUG Pragtige ou historiese brug Voor die ontdekking van goud was die vervoerstelsel in die Transvaal maar primitief en onontwikkel. Perdekarre, donkiekarre, ossewaens en poskoetse het maar van uitgetrapte waspore en driwwe gebruik gemaak…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 18 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Bo-op die Drakensberge
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 18 Die Groot Trek 1836 – 1838 Bo-opdue Drakensberge: “Paul, hierdie Drakensberge is darem vreeslik hoog en steil. Ek kan nie glo ons is hier bo nie. Die osse moes darem hard werk om die waens…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 17 / Die Groot Trek 1836 – 1838 / Drakensberge
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 17 Die Groot Trek 1836 – 1838 Drakensberge ” Paul, Paul kyk! Kyk daardie berge! Dit is vreeslike hoë berge!” ” Fientjie. Dit is die Drakensberge! Agter hulle lê Natal! Ons moet oor daardie berge trek!”…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 16 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Donderstorm op die trekpad
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 16 Die Groot Trek Donderstorm op die trekpad: “Paul, kyk hoe lyk ons wa! Die wakap is flenters. Vol gate. Alles is papnat.” “Fientjie, dit was ń vreeslike donderstorm. Ek het nog nooit so iets beleef…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 15 / Die Groot Trek 1836-1838 / Paul skiet ń leeu
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 15 Die Groot Trek Paul skiet ń leeu: “Paul, boetie wat het gebeur? Het jy seergekry? Jy is vol bloed? Is dit ń dooie leeu daar agter op die wa?” “Stadig Sussie Fientjie. Ek het nie…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 14 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Boekevat
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 14 Die Groot Trek 1836 -1838 Boekevat: “Boetie wat is Boekevat? Pappa sê altyd : “Laat ons boekevat.” “Fientjie, dit wanneer ons elke dag bymekaar kom en uit die Bybel lees, bid en saamsing. Ons moet…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 13 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Begrafnis
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 13 Die Groot Trek 1836 -1838 Begrafnis: “Fientjie, hoekom slaap jy nog nie? Die son het al lankal gesak. Pappa het klaar Boekegevat. Jy het vanaand jou Bybelversie so goed opgesê. Ons is sommer trots op…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 12 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Vegkop 3
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 12 Die Groot Trek 1836 -1838 Vegkop 3 : ” Kleinsus Fientjie. Het jy gesien Kaptein Moroka van die Barolong mense het vir ons van hulle osse gestuur? Nou kan ons die ossewaens verder trek. Hier…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 11 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Vegkop 2
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 11 Die Groot Trek 1836 -1838 Vegkop 2: “Paul dit was ń vreeslike geveg. Ek was baie bang. Kyk hoe baie assegaaie lê hier om ons .Party van ons mense het lelik seergekry. Maar ek dink…