Motmuis leer van Suid-Afrika (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) Geskiedenis Nommer 20 TAFELBERG WÊRELDERFENISGEBIED “Mamma, ek wonder nou nogal oor iets. As Tafelberg so gevaarlik is, hoekom is almal so lief vir Tafelberg?” “Motmuis, Tafelberg is ń besonderse berg. Tafelberg is een…
