Die Eerste Wêreldoorlog / 28 Julie 1914 – 11 November 1918 / Die Groot Oorlog / Monumente / Port Elizabeth / Mosselbaai / Bellville / Vereeniging / Jansenville / Steytlerville / Dundee / Parys / Boksburg / Durban

28 Julie 1914

Die Eerste Wêreldoorlog begin

WWI

Eerste Wêreldoorlog

Die Groot Oorlog

28 Julie 1914 tot 11 November 1918

Dit was die eerste oorlog waarby so baie lande in die wêreld betrokke was.

Hoofsaaklik veroorsaak deur konflik tussen die Geallieerde Magte ( o.a. Frankryk,.Britse Ryk, Australië, Indië, SA) en die Sentrale Moondhede (o.a. Duitse Ryk, Oos-Afrika, SWA, Oostenryk).

Meer as 70 miljoen militêre personeel uit sowat 40 lande het aan Die Groot Oorlog deelgeneem. Meer as 17 miljoen sterftes.

Hierdie oorlog het bekend geraak as loopgraafoorlog, vir chemiese wapens, grootskaalse bomaanvalle en burgerlike slagtings.

SA het onvermydelik ook betrokke geraak en orals in SA is monumente en gedenktekens opgerig om die burgers wat gesneuwel het te onthou.

Samesteller: Kobie Ströh

Foto’s . Gys Ströh snr

Maak 'n opvolg-bydrae