26 Maart 2020 Covid-19 Isolasie-tydperk begin in Suid-Afrika Covid-19, Isolasie, Inperking, Kwarantyn, Korona. Dit is woorde wat skielik deel geword het van ons lewens. Die koronavirus het die hele wêreld se grootste gemeenskaplike vyand geword. “Desember 2019 het die Wêreldgesondheids-…
Kategorie: Ramp
1918 / Die Groot Griep / Spaanse Griep / Pandemie / Swart Oktober / Mynongeluk
1918 Die Groot Griep (Spaanse Griep) Pandemie (Bydrae deur Kobie Ströh) * ’n Pandemie dui op ’n aansteeklike of oordraagbare siekte wat vinnig oor ’n land of groter gebied versprei. Dit is in werklikheid ’n epidemie, maar net op wêreldwye…
Campbell Monument / Baviaanskloof / Groot Vloed
Campbell Monument Baviaanskloof (Tussen Willowmore en Hankey) Oos-Kaap 5 Mei 1916 Die groot vloed in Baviaanskloof Hierdie area het al meer as een vloed beleef. In 1905 het bv 2 spoorwegbrûe weggespoel. Die vloed is deur Steytlerville, maar die boere…
VEREENIGING / Mynongeluk by Central Mine / 25 Mei 1905
VEREENIGING MYNONGELUK BY CENTRAL MINE 25 Mei 1905 VEREENIGING Die dorp Vereeniging het sy naam verkry vanaf die laaste deel van een van die pioniersmaatskappye “ De Zuid Afrikaansche en Oranje Vrij Staatsche Kolen en Mineralen Mijn Vereeniging”, gestig deur…
21 Januarie 1960. Coalbrook Mynramp / Suid van Sasolburg / 21 Januarie 1960 / Clydesdale Perde / Mens en dier sterf in die ramp
21 Januarie 1960. Coalbrook Mynramp – Suid van Sasolburg Mens en dier sterf in die ramp. CLYDESDALE PERDE (Bydrae deur Kobie Ströh – eggsa) Een van die grootste mynrampe in Suid-Afrika het by die Coalbrook Myn suid van Sasolburg plaasgevind.…
VREDEFORT KOEPEL / ‘n KLIP UIT DIE HEMEL!
VREDEFORT KOEPEL – ‘n KLIP UIT DIE HEMEL! (Bydrae deur Kobie Ströh) (Hiermee ‘n baie eenvoudige verduideliking van ‘n komplekse gebeurtenis. Navorsers en geoloë het jare geneem om hierdie legkaart te probeer voltooi.) Hier in die Vredefort Koepel vind ons…
GROOT VLOED / 27 Februarie 1871 / Victoria-Wes / Noord-Kaap
“DIE ANDER GROOT VLOED” 27 Februarie 1871 Victoria Wes Die meeste van ons onthou die geweldige vloedramp op Laingsburg – dit is destyds beskryf as “Die ergste vloedramp in die Karoo in menseheugenis.” En dit was ook nie verkeerd nie,…
Barberton Oorlogsgedenkteken / WWI / WWII / SS MENDI
Barberton Oorlogsgedenkteken WWI WWII SS MENDI Voor die Magistraatskantore/hof van Barberton is ń oorlogsgedenkteken opgrig. WWI1914-1919 9 Junie 1924 onthul deur Graaf van Athlone, Britse militaris en goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika, ter nagedagtenis aan diegene van Barberton area…
Salvamento Steengroef / Parys/ Vredefort Koepel
Salvamento Steengroef Parys Vredefort Koepel VREDEFORT KOEPEL Die Vredefort koepel is reeds in 2005 as Wêrelderfenisgebied verklaar. Vredefort koepel is een van die grootse impak kraters ter wêreld en ook een van die oudstes. Die krater is so groot (ongeveer…
Vereeniging Geskiedenis
Hier volg die geskiedenis van Vereeniging. Ons werk al ‘n hele paar jaar aan hierdie projek en alhoewel hy nog nie voltooi is nie, probeer ons om so noukeurig as moontlik wees. Voel vry om hierdie dokumente af te laai…