Hier volg die geskiedenis van Vereeniging. Ons werk al ‘n hele paar jaar aan hierdie projek en alhoewel hy nog nie voltooi is nie, probeer ons om so noukeurig as moontlik wees. Voel vry om hierdie dokumente af te laai…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Hier volg die geskiedenis van Vereeniging. Ons werk al ‘n hele paar jaar aan hierdie projek en alhoewel hy nog nie voltooi is nie, probeer ons om so noukeurig as moontlik wees. Voel vry om hierdie dokumente af te laai…
26 Agustus 1966 Die begin van Die Bosoorlog 1966-1989 BOSOORLOGDie Suid-Afrikaanse Oorlog of ook bekend as die Bosoorlog of die Angola-Bosoorlog was ń stryd wat grotendeels in Suidwes-Afrika (Namibië ), veral op die grens en in die suide van Angola…
Vereeniging Gauteng George William Stow 1822-1882 Monument: George William StowVereeniging1822 – 1882 Beroemde Pionier Geoloog en Etnoloog. Ontdekker van Vereeniging Steenkoolvelde. Opgerig deur Geologiese Vereniging van Suid Afrika en Vereeniging Estates Ltd. Monument se woorde byna onleesbaar. Daar was plate…
Meyerton Gedenknaald opgerig ter nagedagtenis aan lede van die Verdedigingsmagte wat in Meyerton gewoon het en wat hulle lewens verloor het in diens van SA. Opgerig 10 Oktober 1987. Voor munisipale kantore. Tuin baie netjies versorg. Punt is wel beskadig…
19 Februarie 1896 | Die Braamfonteinse dinamietontploffing. Op hierdie dag, ’n Woensdag, het in Braamfontein ’n verskriklike ontploffing gebeur. Later is vasgestel treinwaens vol dinamiet, bestem vir die goudmyne, het drie dae lank in die son op die stasie gestaan…
TAALMONUMENT BURGERSDORP Die Afrikaanse Taal Monument in Burgersdorp. Die beskadigde een is die oorpronklike, en is op opdrag van Lord Kitchener tydens die Anglo-Boere Oorlog verskuif, en is beskadig in die skuif. ‘n Replika is na die oorlog opegrig, en…
John Roderick; Facebook/FAK Die geskiedenis van die Voortrekkertapisserie in die Voortrekker Monument . 1 Deel een. Op die 1ste September 1952 was ń besluit deur die Vrou en Moederbeweging van Suid-Afrika geneem om ń tapisserie te maak wat die Groot…
VoortrekkermonumentPretoriaMarmerfriese Samesteller: Kobie Ströh Daar is sewe-en-twintig fries panele in die Heldesaal van die Voortrekker monument. Elke een beeld ń stukkie geskiedenis van die Groot Trek uit, maar vorm ń unieke eenheid.Die marmerfries is van Quercetta-marmer gemaak, 92 m lank,…
Voortrekker MonumentPretoria Hierdie baken van graniet is op Monumentkoppie net buite Pretoria op Monumentkoppie opgerig ter nagedagtenis aan die Voortrekkers en die Groot Trek die binneland in in 1838. Die idee het reeds in 1888 ontstaan maar daar is eers…
Fort Schanskop Pretoria Naby Voortrekkermonument Na die mislukte Jameson-inval 1896 het L Grunberg, ñ Franse artillerie offisier ZAR regering aangemoedig om Pretoria te versterk met forte. Toe ñ kaart met al die ZAR se toegangsroetes, spoorwegverbindings en verdedigingstellings in ñ…