Nuutste Byvoeging
SEEROETE OM DIE KAAP / DOM / Don FRANCISCO D’ALMEIDA 1510 VERMOOR / BARTOLOMEUS DIAS 1488 / VASCO DA GAMA 1497
Bethulie Konsentrasiekamp / ABO/ Begraafplaas
Bethulie Museum / Pellissierhuis / Sendingstasie
Simboliese Ossewatrek / Bethulie / Klipstapel / Louis Trichardt Wa / Waspore/ Tydkapsule / Bottel
04 Jun, 2025
Skip to content
  • Tuis
  • Kinderstories
  • Interessanthede
  • Kontak Ons
  • T’s & C’s
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika

Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika

  • Tuis
  • Kinderstories
  • Interessanthede
  • Kontak Ons
  • T’s & C’s
  • Home
  • Provinsies
  • Page 40

Kategorie: Provinsies

Wonderboom Pretoria

24/01/201925/10/2022 Kobie StröhGroot Trek, Natuurwonders, Transvaal - Gauteng, Uncategorized

Die Wonderboom Nasionale Monument Wonderboom Natuurreservaat Pretoria Hierdie eensame merkwaardige ou antieke wildevy is na raming meer as 1000 jaar oud. Die unieke boom is in 1836 deur Hendrik Potgieter ontdek en deur hom benoem as Die Wonderboom. Baie trekkers…

Leave a comment

Bartolomeus Dias

09/01/201918/01/2019 Kobie StröhMonument, Seeroete Om Kaap, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

Bartholomeus Dias Bartolomeu Dias Kaapstad Mosselbaai Daar bestaan drie standbeelde wat Bartolomeus Dias huldig. Die standbeeld van Dias in Kaapstad staan op die kruising van die Heerengracht en Coen Steytler-boulevard. Op 12 Maart 1960 is hierdie beeld onthul op die…

Leave a comment

Kruiskoppie op Saartjiesnek

02/01/201916/10/2022 Kobie StröhAnglo Boere Oorlog, Hartebeespoort, Transvaal - Noord-Wes

Kruiskoppie op Saartjiesnek Hendrik Schoeman Schoemans Kruis Saartjiesnek Hartebeespoortdam Brits Kruiskoppie op Saartjiesnek Monument van vrede en versoening Witwatersbergreeks suid van Hartbeespoortdam. X27,55.23 Y25,45.41 Langs R511. Granietkruis opgerig in 1955 deur familie ter ere van ñ voorvader Generaal Hendrik Schoeman…

Leave a comment

Tafelberg

02/01/201902/01/2019 Kobie StröhNatuurwonders, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

Kabelkar Seinheuwel Duiwelspiek Leeukop Kenmerkend van Suid-Afrika. Tafelberg met sy kenmerkende plat plato wat ñ mesa of ñ tafelkop genoem word. Die hoogste punt is by Maclear se baken. Die boonste deel word gereeld deur wolke bedek, bekend as die…

Leave a comment

Merriespruitramp – Virginia

28/10/201803/03/2021 Gys StröhMynrampe, Ramp, Vloed, Vrystaat

Merriespruitramp Virginia Op 22 Februarie 1994 het ñ wal van die slikdam van die Harmony Goudmyn by Virginia meegegee. Vroegaand was daar ñ hewige reënbui (45 mm in minder as ñ uur) en ongeveer 9 uur die aand het ñ…

Leave a comment

Wolraad Woltemade – Tafelbaai

28/10/201814/03/2023 Gys StröhHelde, Kaapstad, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

31 Mei 1773 – – 1 Junie 1773. Die heldedaad van Wolraad Woltemade. Wolraad was in 1708 gebore. Gedurende 1752 verskyn sy naam die eerste keer op die dienste staat van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie as 44 jarige korporaal. Wolraad…

Leave a comment

Piet Retief – Pietermaritzburg

28/10/201830/10/2018 Gys StröhGroot Trek, Helde, Natal-KwaZulu-Natal

Pietermaritzburg Dorp: Piet Retief Moordkoppie Umgungundlovo/ mGungundlovo Kerkenberg Port Elizabeth Dingaan Piet Retief. Trekkerleier op verskeie plekke vereer. Dorp Piet Retief en Pietermaritzburg gedeeltelik na hom vernoem. Pieter Mauritz Retief. 12 November 1780 Wellington – 6 Februarie 1838 uMgungundlovo. 6…

Leave a comment

Kango Grotte – Oudtshoorn

27/10/2018 Gys StröhNatuurwonders, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

Swartberge Die ingang van die grotte is in 1780 ontdek deur ñ veewagter ene van Zijl. Van Zijl het homself met ñ tou laat afsak deur ñ klompie werkers. 10 meter diep het hy in stikdonkerte sy lampie gebruik om…

Leave a comment

Reus se Voetspoor – Empuluzi – Amsterdam

27/10/201827/10/2018 Gys StröhNatuurwonders, Transvaal - Mpumalanga

Reus se Voetspoor Empuluzi Amsterdam area.(40 km noordoos van Amsterdam) Naby grens tussen SA en Swaziland. S26,18018 E30,38707 Ander name: Goliat se Voetspoor, Adam se Voetspoor, Jesus se Voetspoor, Voetspoor van God, Big Foot. Hierdie voetspoor is teen ñ heuwel…

Leave a comment

Bloukransmoord / Bloukransmonument – Tussen Colenso en Estcourt

27/10/201817/02/2023 Gys StröhGroot Trek, Natal-KwaZulu-Natal

Bloukransmoord Moordspruit Bloukransmonument 16/17 Februarie 1838Ter herinnering aan Groot Moord by Bloukransrivier, Moordspruit, Weenen, Doringkop, Rensburgspruit en omliggende area. Monument is opgerig in 1895 en ingewy deur Generaal Piet Joubert. Van die slagoffers is in ‘n massagraf onder die monument…

Leave a comment

Artikels navigasie

Vorige 1 … 39 40 41 … 43 Volgende

Ons Borge

Onlangse Bydraes

  • SEEROETE OM DIE KAAP / DOM / Don FRANCISCO D’ALMEIDA 1510 VERMOOR / BARTOLOMEUS DIAS 1488 / VASCO DA GAMA 1497
  • Bethulie Konsentrasiekamp / ABO/ Begraafplaas
  • Bethulie Museum / Pellissierhuis / Sendingstasie
  • Simboliese Ossewatrek / Bethulie / Klipstapel / Louis Trichardt Wa / Waspore/ Tydkapsule / Bottel
  • Simboliese Ossewatrek / Durbanville / Uitspanplek op Pampoenkraal / Waterpunt / Wapad/ Klipstapel

Kategorieë

  • Afrikaans (3)
  • Bloedrivier (22)
    • Gelofte (14)
  • Blokhuis (7)
  • Burgermonumente ABO (7)
  • Die Onbekende Soldaat (2)
  • Dorpe (351)
    • Alberton (1)
    • Arniston (1)
    • Barberton (4)
    • Beaufort-Wes (3)
    • Bergville (8)
    • Bethal (1)
    • Bethlehem (2)
    • Bethulie (4)
    • Bloemfontein (9)
    • Brandfort (2)
    • Bronkhorstspruit (1)
    • Burgersdorp (1)
    • Calvinia (1)
    • Carletonville (1)
    • Carolina (1)
    • Colesberg (4)
    • Cradock (1)
    • Cullinan (1)
    • Deneysville (1)
    • Doornkloof (1)
    • Dullstroom (1)
    • Dundee (1)
    • Durban (9)
    • Durbanville (1)
    • Eikenhof (1)
    • Ermelo (3)
    • Estcourt (3)
    • Fochville (1)
    • Frankfort (1)
    • Franschhoek (2)
    • Fraserburg (1)
    • Frederikstad (1)
    • Garies Namakwaland (1)
    • George (7)
    • Graaff Reinet (7)
    • Grahamstad (1)
    • Graskop (1)
    • Groblersdal (2)
    • Groot Marico (1)
    • Haenertsburg (1)
    • Hankey (1)
    • Hanover (4)
    • Harrismith (7)
    • Hartbeesfontein (1)
    • Hartebeespoort (3)
    • Hartenbos (1)
    • Heidelberg Tvl (5)
    • Heilbron (5)
    • Hennenman (1)
    • Howick (1)
    • Humansdorp (1)
    • Jansenville (1)
    • Jeffreysbaai (1)
    • Johannesburg (10)
    • Kaapse Hoop (1)
    • Kaapstad (15)
    • Kimberley (3)
    • Knysna (1)
    • Kroonstad (1)
    • Krugersdorp (4)
    • Lady Grey (1)
    • Ladysmith (3)
    • Laingsburg (2)
    • Leeudoringstad (1)
    • Leeupoort (1)
    • Lichtenburg (1)
    • Louis Trichardt (1)
    • Lydenburg (3)
    • Magaliesburg (1)
    • Meyerton (4)
    • Middelburg Kaap (5)
    • Montagu (2)
    • Mooinooi Buffelspoort (2)
    • Mooirivier (1)
    • Mosselbaai (4)
    • Naboomspruit (1)
    • Nelspruit (3)
    • Newcastle (1)
    • Nieu- Bethesda (1)
    • Noupoort (1)
    • Nylstroom (9)
    • Ottosdal (1)
    • Oudtshoorn (3)
    • Paarl (2)
    • Parys (16)
    • Patensie (1)
    • Pelgrimsrust (1)
    • Petrus Steyn (1)
    • Pietersburg (3)
    • Port Edward (4)
    • Port Elizabeth (10)
    • Port Shepstone (1)
    • Potchefstroom (1)
    • Pretoria (39)
    • Reddersburg (1)
    • Rustenburg (11)
    • Sasolburg (3)
    • Schoemanskloof (2)
    • Schoemansville (2)
    • Senekal (1)
    • Skipskop (1)
    • Somerset-Wes (1)
    • Springs (1)
    • Standerton (3)
    • Steynsrus (1)
    • Steytlerville (1)
    • Stilbaai (1)
    • Thabazimbi (1)
    • Tweeling (1)
    • Uitenhage (5)
    • Uniondale (1)
    • Upington (2)
    • Val (2)
    • Vanderbijlpark (4)
    • Ventersburg (2)
    • Vereeniging (24)
    • Victoria Wes (1)
    • Victoria-Wes (2)
    • Viljoensdrif (1)
    • Vredefort (3)
    • Waterval Boven (2)
    • Waterval Onder (1)
    • Welkom (2)
    • Winburg (4)
    • Winterton (1)
    • Witzenberg (1)
    • Wolmaranstad (1)
  • Dorslandtrek (1)
  • Eerstes Uitvindings (1)
  • Enoch Sontonga (2)
  • Fees (8)
  • Franse Hugenote (4)
  • Geboue (169)
    • Bergpas (8)
    • Blokhuise (9)
    • Brug (14)
    • Damme (6)
    • Drostdy (1)
    • Fort (8)
    • Huis (20)
    • Kerke (58)
    • Kruithuis (1)
    • Museum (36)
    • Skool (14)
    • Stadsaal (6)
    • Stasie (12)
    • Tolhuis (2)
    • Tonnel (2)
    • Torings (2)
    • Voortrekkermonument (9)
    • Vuurtoring / Lighuis (5)
  • Gedenktuin (18)
  • Goudstormloop (8)
  • Grafte (57)
  • Groot Trek (75)
    • Simboliese Ossewatrek 1938 (35)
      • Fakkelloop (2)
  • Helde (28)
  • Interessanthede (56)
  • Kinderstories (89)
    • Boek 2 Motmuis : Nuwe volk ontstaan (15)
    • Groot Trek (45)
    • Motmuis : Die begin (1)
    • Motmuis leer SA Geskiedenis (26)
    • Motmuis leer van sonstilstand (1)
  • Konsentrasiekamp (22)
    • Konsentrasiekamp (12)
  • Markplein (4)
  • Monument (26)
    • Diere Monument (10)
    • Verdwene Monumente (3)
    • Verskuifde Monument (5)
  • Monumente in ander Lande (2)
    • Rwanda (1)
  • Namibië (6)
    • Keetmanshoop (2)
  • Natuurwonders (25)
    • Grotte (2)
  • Onbekende Monument (1)
  • Ongeluk (43)
    • Bom (1)
    • Brand (3)
    • Bus (7)
    • Myn (4)
    • Skepe (7)
    • Trein (10)
    • Vlieg (7)
  • Oorlog (174)
    • Anglo Boere Oorlog (116)
    • Anglo Zoeloe Oorlog (2)
    • Basoetoe Oorlog (5)
    • Eerste Vryheidsoorlog (14)
    • Fusilering Vuurpeleton (6)
    • Grensoorlog (8)
    • Oorlogsgedenkteken (11)
    • Rebellie (9)
    • Swart stamme (10)
    • WW1 (20)
    • WW2 (15)
  • Opstande (5)
  • Orania (1)
  • Ottosdal (1)
  • Plaasmoorde (3)
  • Plante (14)
    • Bome (13)
  • Private Versamelings (7)
  • Provinsies (421)
    • Natal-KwaZulu-Natal (46)
    • Noord-Kaap – Kaap Kolonie (25)
    • Oos-Kaap – Kaap Kolonie (49)
    • Transvaal – Gauteng (106)
    • Transvaal – Limpopo (25)
    • Transvaal – Mpumalanga (36)
    • Transvaal – Noord-Wes (25)
    • Vrystaat (77)
    • Wes-Kaap – Kaap Kolonie (59)
  • Ramp (17)
    • Mynrampe (6)
    • Natuurrampe (4)
    • Vloed (5)
  • Rebellie 1914 (6)
  • Republiek Van Suid Afrika (14)
  • SA Weermag (9)
  • Seeroete Om Kaap (17)
  • Setlaars (11)
  • Tragedie (17)
    • Epidemie (2)
    • Kinders (7)
  • Uncategorized (8)
  • Van Riebeeck Poskoets (2)
  • Verskuifde Beelde (8)
  • Voortrekkers (13)
  • Voortrekkers Jeug Beweging (8)
  • Vroeë Geskiedenis (32)
  • Vuurtorings (1)
  • ZAR (5)

Donasies Welkom (r50.00 Payfast)

Pay

Meta

  • Meld aan
  • Inskrywingstoevoer
  • Kommentaarvoer
  • WordPress.org
Alle informasie behoort aan ons. Copyright © All rights reserved.
Start Magazine by Axle Themes