Kloktoring. Campanile Port Elizabeth Oos-Kaap Vierkantige baksteen kloktoring 53, 5 meter hoog by die ingang van die treinstasie en vroeër die hawe waar die 1820 Setlaars voet aan wal gesit het. Opgerig om koms van Britse Setlaars te herdenk. Die…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Kloktoring. Campanile Port Elizabeth Oos-Kaap Vierkantige baksteen kloktoring 53, 5 meter hoog by die ingang van die treinstasie en vroeër die hawe waar die 1820 Setlaars voet aan wal gesit het. Opgerig om koms van Britse Setlaars te herdenk. Die…
Slag van Gallipoli Port Elizabeth Oos-Kaap Monument wat Slag van Gallipoli herdenk 25 April 1915 tot 9 Junie 1916 Slag van Gallipoli was een van die bloedigste gevegte tydens die Eerste Wêreldoorlog en die Turke se grootste oorwinning oor Brittanje.…
Piet Retief Monument Port Elizabeth Oos-Kaap Piet Retief Monument 1939 tydens die Simboliese Ossewatrek is hierdie monument opgerig op Coega by die kruising van die paaie na Uitenhage en Port Elizabeth. 1975 is die monument verskuif na Summerstrand Port Elisabeth…
Sacramento Kanon Schoenmakerskop Port Elizabeth Oos-Kaap Sacramento Kanon Die Sacramento was ń Portugese galjoen wat op sy eerste vaart hier gestrand het, 30 Junie 1647. Dit was in tyd van oorloë en handel. Die skip was toegerus met 60 vaste…
Port Elizabeth. Oos-Kaap Perdemonument Hierdie monument herdenk die 1000de perde wat tydens die ABO vermink is of gesterf het. Meeste perde vir die Britse mag het hier in Port Elizabeth aan wal gekom van regoor die wêreld, meeste uit Brittanje…
Port Elizabeth Oos-Kaap Fort Frederik Die eerste permanente militêre basis aan die oosgrens van die Kaapkolonie. Die oudste bestaande gebou uit die Britse kolonialistiese tyd in SA. Die fort is gebou op ń kop met ń uitsig oor Algoabaai se…
Jeffreys Bay is named after the senior partner of the firm Jeffrey & Glendinnings that opened a store in 1849 on the location where the town is today. Jeffrey is believed to be the first person to have settled there.…
Drostdy Uitenhage Oos-Kaap Uitenhage is bekend vir sy Volkswagenfabriek, die grootste motorfabriek in Afrika. Hierdie dorp was altyd bekend as ń engelse dorpie en die boustyle van die ou geboue vanaf 1800 wat nog in hulle oorspronklike vorm behou is…
NG Kerk Uitenhage Die kerkgebou wat 27 jaar geneem het om voltooi te word. In Uitenhage het ń lang tyd verloop voor kerkgeboue opgerig is. Klein groepies van verskillende denominasies het nie die bou van kerke geregverdig nie. So ook…
Victoria Toring. Gedenkteken ter ere aan gesneuweldes tydens die Basoetoe oorloë.. St Katherine’s Church. 1867. Uitenhage Oos-Kaap Gedenkteken ter ere aan gesneuweldes tydens die Basoetoe oorloë Ter ere aan vryburgers en boere en soldate wat deelgeneem het aan die: Basoetoe…