Victoria Toring. Gedenkteken Basoetoe. St Katherine’s Church. Uitenhage Oos Kaap

Victoria Toring. Gedenkteken ter ere aan gesneuweldes  tydens die Basoetoe oorloë.. St Katherine’s Church. 1867.

Uitenhage

Oos-Kaap

Gedenkteken ter ere aan gesneuweldes  tydens die Basoetoe oorloë

Ter ere aan vryburgers en boere en soldate wat deelgeneem het aan die:

  1. Basoetoe ooloë 1880 – 1882 en
  2. Geveg 1879 by Morosis Berge. Die vuurwapen geveg het plaasgevind langs die Oranjerivier in Drakensbergreeks, suide van Basoetoeland, huidig Lesotho. Die berg Morosis is vernoem na die stamhoof Morosi wat hom hier in die berg verskans het.

Victoria toring

1896 is begin met die bou van die dorp Uitenhage se kantore. Die massiewe 100 voet hoë vierkantige kloktoring is 1897 tydens Koningin Victoria se diamant Jubilee vieringe vernoem na haar. Die Victoria toring in Victoriaanse Gotiese styl gebou is pragtig bewaar.

Interessante kennisgewing (Geen spoeg) ingemessel aan die voet van die Victoriatoering, Hoek van Kerk- en Caledonstraat, Uitenhage

Anglikaanse Kerk.

St Katherine’s Church. 1867.

Lig geskenk deur die Munisipaliteit van Uitenhage aan Kerk as simbool van noue samewerking tussen dorp en kerk.

Maak 'n opvolg-bydrae