Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 15 Die Groot Trek Paul skiet ń leeu: “Paul, boetie wat het gebeur? Het jy seergekry? Jy is vol bloed? Is dit ń dooie leeu daar agter op die wa?” “Stadig Sussie Fientjie. Ek het nie…
Kategorie: Groot Trek
Groot Trek Fiksie
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 14 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Boekevat
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 14 Die Groot Trek 1836 -1838 Boekevat: “Boetie wat is Boekevat? Pappa sê altyd : “Laat ons boekevat.” “Fientjie, dit wanneer ons elke dag bymekaar kom en uit die Bybel lees, bid en saamsing. Ons moet…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 13 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Begrafnis
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 13 Die Groot Trek 1836 -1838 Begrafnis: “Fientjie, hoekom slaap jy nog nie? Die son het al lankal gesak. Pappa het klaar Boekegevat. Jy het vanaand jou Bybelversie so goed opgesê. Ons is sommer trots op…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 12 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Vegkop 3
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 12 Die Groot Trek 1836 -1838 Vegkop 3 : ” Kleinsus Fientjie. Het jy gesien Kaptein Moroka van die Barolong mense het vir ons van hulle osse gestuur? Nou kan ons die ossewaens verder trek. Hier…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 11 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Vegkop 2
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 11 Die Groot Trek 1836 -1838 Vegkop 2: “Paul dit was ń vreeslike geveg. Ek was baie bang. Kyk hoe baie assegaaie lê hier om ons .Party van ons mense het lelik seergekry. Maar ek dink…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 10 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Vegkop 1
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 10 Die Groot Trek 1836 -1838 Vegkop 1: “Paul hoekom trek ons die waens so in ń sirkel? Hoekom is almal so haastig en so besig, Almal is so ernstig. Niemand wil eers met my gesels…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 9 / Die Groot Trek / 1836 -1838 / Lang Hans van Rensburg / Louis Treghardt
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 9 Die Groot Trek 1836 -1838 Lang Hans van Rensburg en Louis Treghardt: ” Boetie Paul, wat gaan vandag aan? Die grootmense praat en praat. Party huil. Party stry. Wat het gebeur?” “Ai Sussie Fientje. ń…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 8 / Die Groot Trek /1836 -1838 / Harde werk.
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 8 Die Groot Trek 1836 -1838 Harde werk: ” Boetie Paul, ek is moeg. Ons werk so hard elke dag. Daar is amper niks tyd om te speel nie. Wanneer gaan ons klaar getrek wees?” “Fientjie,…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 7 / Die Groot Trek / Skoolgaan
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 7 Die Groot Trek 1836 Skoolgaan / Lees en skryf: “Boetie Paul, ons het darem nou al ver weg van die Kaap af getrek. Ek het gedink ons gaan nie meer skool toe nie. Nou moet…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 6 / Die Groot Trek / Die Grootrivier
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 6 Die Groot Trek 1836 Die Grootrivier: ” Paul, Boetie, vandag is ek baie bang .Ons moet deur die Grootrivier trek. Hoe gaan ons daardeur kom? Die rivier is groot. Die rivier is breed en diep.”…