Deneysville Kasteel Vaaldam Die Vaaldam het sy eie kasteel Nogal gebou deur ń Lord DENEYSVILLE Deneysville is ń klein oorddorpie aan die walle van die Vaaldam. Gestig in 1930 op die plase Wilhelmina en Witpoort. Die dorp is vernoem na…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Deneysville Kasteel Vaaldam Die Vaaldam het sy eie kasteel Nogal gebou deur ń Lord DENEYSVILLE Deneysville is ń klein oorddorpie aan die walle van die Vaaldam. Gestig in 1930 op die plase Wilhelmina en Witpoort. Die dorp is vernoem na…
21 MaartHerfs Dag-en-nag-ewening ” Motmuis, het jy geweet? Vandag skyn die sonstrale loodreg/reguit op die ewenaarVandag is die dag en die nag ewe lank.Van vandag af is dit HERFS. Die winter is op pad.Van nou af word die dae al…
Vallei van Verlatenheid ń Nasionale Monument in die Natuur Die Camdeboo (Kamdebo) Nasionale Park Graaff-Reinet Oos-Kaap Graaff-Reinet is een van die min dorpe in die wêreld wat omring word deur ń natuurreservaat: Die Camdeboo Nasionale Park. Díe park wat in…
23 Junie 1902 Salmon van As gefusilleer ABO na Vrede van Vereeniging Heidelberg Veldkornet Salmon van As is een van 3 Boere wat uitgesluit was uit die amnestiebepalings van die Vrede van Vereeniging 31 Mei 1902. SALMON VAN ASSolomon Gerhardus…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 35 Die Groot Trek 1836 -1838 Die laer maak gereed om Dingaan te gaan straf “Boetie Paul, Pappa sê ons almal moet net hier wag. Oom Andries Pretorius is op pad. Oom Andries kom al die…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 34 Die Groot Trek 1836 -1838 Gerrit Maritz sterf. ” Paul, Oom Gerrit Maritz is nou ook dood. Hy was baie siek. Die koors het hom doodgemaak. Nou is al ons leiers dood. Hierdie is ń…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 33 Die Groot Trek 1836 -1838 Britte skuil op ń skip in Port Natal (Durban) “Paul! Het jy gehoor wat het met die Engelse gebeur? Hulle wou ons kom help het, maar die Zoeloes het hulle…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 32 Die Groot Trek 1836 -1838 Dirkie Uys “Paul, Paul wat het gebeur? Julle kom so vinnig hier aangejaag, die perde is eintlik wit van die sweet.” “Sussie, Oom Piet Uys en Oom Hendrik Potgieter het…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 31 Die Groot Trek 1836 -1838 Trekkers vra hulp “Paul waarheen gaan die manne nou met die klomp leë waens? Trek hulle nou sonder ons? ” “More Sus Fientjie. Ek het jou mos gesê ons moet…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 30 Die Groot Trek 1836 -1838 Sooilaer “Paul, is die Zoeloes nou weg? Ons moes darem hard veg om hulle weg te hou. Hulle is so baie. Ek was so bang ons ammunisie raak op. Vir…